Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hokaai

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiekopweg 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R907 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hokaai is 'n rustige selfsorghuis op 'n koppie in Groot Brakrivier, tussen George en Mosselbaai. Die huis spog met asemrowende 180 grade see-uitsigte en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Verblyf word op die onderste dek van die eenheid gebied en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n tafel met 4 stoele. Daar is ook 'n sitarea. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n volledige see-uitsig.

Die kombuisie is toegerus met 'n elektriese tweeplaatstoof en 'n enkelplaatgasstoof, ketel, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, breekware en eetgerei. Gratis Wi-Fi is ook beskikbaar vir gebruik tydens kragonderbrekings.

Die hele eenheid word vir slegs een bespreking op 'n slag verhuur.
Parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig op die onderste dek.

Gaste kan agteroor sit en ontspan op die dek terwyl hulle die pragtige natuurskoon van die fynbos en see inneem. Daar is 'n tafel en stoele op die dek vir gaste om die sonsondergange te geniet. Tarentale en bosbokke kan besoek aflê, en gaste kan naguile laat in die nag hoor koer. Die area is privaat en stil.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Hokaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Etty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Stasiekopweg 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hokaai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R907
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R907
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiekopweg 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bdf878c9c364c37b539ebc22201553134341e088b9a873af30d7e818e31b8b8819c7ba9ecb7e4c8458f382a226f391db63d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R907 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 21 Stasiekop Road Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044226899017 22.23447998594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang