Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holden Manz Country House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Green Vallei-weg 3, Holden Manz Wynlandgoed, Franschhoek, 7609, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Holden Manz Country House bied luukse B&B en is op 'n privaat werkende wynlandgoed in die pragtige en geskiedkundige dorpie Franschhoek geleë. Die landgoed is ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na 'n gerieflike basis vir 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek of om hierdie deel van die Kaapse Wynlande te verken.

Verblyf by Holden Manz Country House bestaan uit 5 individueel versierde suites wat elk 2 volwassenes kan akkommodeer. Elke suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Boonop spog die meeste van die suites met lugversorging, gratis WiFi, ondervloerse verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis om waardevolle items in te bêre, 'n houtkaggel en ander luukshede.

'n Uitspattige ontbyt word bedien óf in die restaurantarea bekend as die Franschhoek Kombuis, óf op een van die stoepe wat oor die landgoed en berge uitkyk. Middagtee word in die beste Engelse tradisie bedien, met tuisgemaakte lekkernye, toebroodjies, koeke en konfyt; 'n heerlike middagete, aandete of piekniekmandjies kan ook bestel word.

Die plattelandse huis spog ook met 'n swembad en 'n spa wat 'n verskeidenheid spesiale behandelings bied om die liggaam en gees te ontspan, 'n intieme joga-ateljee en 'n wynwinkel waar plaaslik vervaardigde wyne verkoop word. Spesiale geleenthede soos spangeboue, konferensies en troues kan by Holden Manz Country House voorsien en gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Holden Manz Country House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Green Vallei-weg 3, Holden Manz Wynlandgoed, Franschhoek, 7609, Wes-Kaap
  • Gaste dink Holden Manz Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Green Vallei-weg 3, Holden Manz Wynlandgoed, Franschhoek, 7609, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6fd307c3489cc06375e7c7a1a205102992693e98b2e803c23f744d06da5e03f9dd415be0f6fe12b343c048027ab6947416a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 3 Green Valley Road Holden Manz Wine Estate 7609 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.934437307819 19.11392806919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang