Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hole in One Boutique Hotel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Liela M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lieflike perseel. Eienaar het ons dadelik gehelp met meer gepaste kamers. Was 'n vriendelike man wat uit sy pad gegaan het om ons tegemoet te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Neat and comfortable. Comfortable and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Alles was baie aangenaam en die staf was wonderlik. Ons het baie gerieflik gebly. Sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Baie professioneel. Skoon en netjies. Puik kos en diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lianie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlike Gauteng-wegbreek. Dit was heerlik. Soms moeilik om by die hek in te kom, want jy moet jou kar se toeter blaas om in te kom. Ek sou graag 'n eie 'remote' per gas aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest W
1 nag Gesin met tieners
2.8
Sep 2024

Fotos lyk beter as die toestand van verblyf. Dit gaan agteruit. Maintenance word nie meer gedoen nie. Los krane.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Dalena A
1 nag Gesin met tieners
2.6
Des 2024

Foto's van perseel is misleidend, instandhouding kort aandag. Ons het as gesin tuis gegaan by Hole in One vir 'n troue wat ons in Krugersdorp bygewoon het, en het die 'Familie-eenheid' bespreek. Nie een van die 2 kamers se lugversorgers het gewerk nie. (Dit was amper 40 grade C gewees). Daar was ook geen water in die area nie, waarvan ons nie vooraf in kennis gestel was nie. Die eenheid is op die eerste vloer, met 20+ trappe waarvan mens ook nie bewus gemaak word voor die tyd of in die beskrywing van die kamer nie (mag dalk moeilik wees vir ouer mense, of gaste in rystoele, 'walking aids' etc). Die eenheid kort instandhouding/opknapping, laaikas se laai sit vas, hout blinders is gebroke, een venster kan nie oopmaak nie. Ons is geskuif na 2 x aparte kamers (nog steeds met geen water) en lugversorger in een van die kamers wat ook nie gewerk het nie. Die ontbyt was baie goed en voldoende, alhoewel my man 'n varkworsie gehad het wat 'af' was, gevolglik met voedselvergiftiging gesit vir die res van die dag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Marlize
Hole in One Boutique Hotel
Die water tekort was buite ons beheer aangesien daar onderhoud gedoen was in die omgewing deur die Munisipaliteit. Ons kon gelukkig oorskakel na boorgatwater. Die 3-fase elektrisiteit was problematies en ons moes geduldig wag vir City Power om dit uit te sorteer. Daarom het ons die kragopwekker aangeskakel en daarna het al die lugversorgers gewerk en al die kamers het water gehad. Ons het uit ons pad gegaan om u te akkommodeer deur u te skuif na 2 ander kamers waar alles wat binne ons beheer was, wel doeltreffend gewerk het. Ek kan met 'n geruste hart sê dat ons varkworsies nie "af" was nie, aangesien al ons hotelgaste daardie oggend daarvan geëet het, en niemand het siek geword nie. Al ons kos word elke oggend vars gemaak.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.6
Aug 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Carla D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2023

Gerieflik, netjies, kort bietjie liefde en aandag. Ek is vriendelik ontvang en het maklik tuis gevoel. My TV in die kamer het nie gewerk nie, maar daar is dadelik plan gemaak om die probleem op te los. Kamers is ruim, pragtige dekor en heel veilig. Bonus is die generator wat krag voorsien in loadshedding-tye. Ek verneem dat nuwe eienaars oorgeneem het en mens kan sien opknappingswerk is hoog op prioriteit. Oor die algemeen 'n aangename verblyf!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hugo R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Dit was veilig en maklik. Die plek was skoon en veilig. 24h sekuriteit op hekdiens wat hulpvaardig was (ons het laat die aand teruggekeer van 'n konsert af).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hole-in-One-laan 171, Ruimsig, Gauteng, 1724, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs0UNQruy6COZvoy8uT4bdUgOI0M1B5Gnt9Og1oWVOi9VaiyAme?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense 36 5 1 4 171 Hole in One Avenue Ruimsig 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.078605375575 27.861591087846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang