Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hole in One Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 32 resensies vir Hole in One Boutique Hotel
Netheid
3.3/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Liela M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liela M

Lieflike perseel.

Eienaar het ons dadelik gehelp met meer gepaste kamers. Was 'n vriendelike man wat uit sy pad gegaan het om ons tegemoet te kom.

Jonathan S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Neat and comfortable.

Comfortable and nice.

Anne-marie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie S

Alles was baie aangenaam en die staf was wonderlik.

Ons het baie gerieflik gebly. Sou langer wou bly.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carla D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla D

Gerieflik, netjies, kort bietjie liefde en aandag.

Ek is vriendelik ontvang en het maklik tuis gevoel. My TV in die kamer het nie gewerk nie, maar daar is dadelik plan gemaak om die probleem op te los. Kamers is ruim, pragtige dekor en heel veilig. Bonus is die generator wat krag voorsien in loadshedding-tye. Ek verneem dat nuwe eienaars oorgeneem het en mens kan sien opknappingswerk is hoog op prioriteit. Oor die algemeen 'n aangename verblyf!

Hugo R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo R

Dit was veilig en maklik.

Die plek was skoon en veilig. 24h sekuriteit op hekdiens wat hulpvaardig was (ons het laat die aand teruggekeer van 'n konsert af).

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Sylvia E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sylvia E

Teleurgesteld om R1800 per nag te betaal vir die kwaliteit verblyf wat ek gekry het.

Kamer 2. Stort is muwwerig. Stort lek hele badkamervloer nat. Linne nooit geruil in 5 dae nie. Klerehangers is 'n skande om vir gaste aan te bied. Bedlampie buite werking en is eers op dag 3 herstel nadat ons dit op dag 1 al aangemeld het. Koffie/tee nie opgevul met ons aankoms nie en ook eers na 2 dae opgevul nadat ons moes vra daarvoor. Toiletpapier is vulstasie-pitstop kwaliteit. Verregaande om R1800 per nag te betaal vir hierdie tipe verblyf. Sal definitief nooit weer daar gaan bly of dit vir iemand aanbeveel nie.

Elize T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T

Fantasties met styl.

Baie pragtige, stylvolle en netjiese plek met vriendelike personeel wat altyd gereed staan om te help vir goeie verblyf.

Clair N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clair N

Excellent place.

Beautiful place, definitely recommend.

Gerda V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Rustig en die personeel is almal vriendelik.

Ek was aangenaam verras. Die plek is so lekker rustig en die personeel is verskriklik vriendelik. Ek kan nou nie die naam van die dametjie wat ons koeldrank by die kroeg bedien en ons bestelling vir aandete geneem het, onthou nie, maar ek wil 'n groot dankie sê vir haar en Richard se vriendelikheid en goeie diens. Met ons aankoms het Sarah ons kamers vir ons gaan wys en sy was net so vriendelik en laat 'n mens sommer dadelik tuis voel. My bed het so lekker geslaap en dit is so lekker om in 'n bed te klim met silwerskoon beddegoed. Ek sal Hole in One vir enige iemand aanbeveel, hetsy besigheid of privaat.

Henry S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry S

Bumpy but end well.

I booked and payed for the small honeymoon suite but was placed in a ordinary room and was only transferred the next day.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lucille J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lucille J

Noisy. Keep in mind that it is a wedding venue on weekends.

The first room given to us was right next to a marquee with a party, we could not stay in that room! The step up from the passage into the room is unusually high!

Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V

Sal nie weer daar bly nie.

Hulle het 'n verjaarsdagfunksie gehad wat 17h00 die middag moes klaarmaak maar by 17h45 het die geraas en gekuier net erger en harder geword. Ons het meer as een keer by ontvangs gaan kla maar hulle het bly sê die mense gaan nou gaan. Ons het weer gaan kla en gesê ons moet rus inkry, want ons ry vroeg die volgende dag ver. My man het gedryg dat as hulle nie 'n plan maak nie hy die bestuur gaan nader. Ons kamer was reg langs die funksielokaal en daar was geen ander gaste ingeboek nie. Uiteindelik het hulle ons kom haal en na hulle suite geneem.

Simone G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Simone G

Sal dit vir niemand aanbeveel nie.

Plek was vuil, banke, mure, matte, gordyne. Dreine het gestink! Het ‘n oorbel en baba se tietiebottelprop onder bed gekry van vorige gaste toe ons 2 enkelbeddens teenaan mekaar wou skuif sodat kinders saam slaap, die prys verwag ‘n mens darem ‘n skoon en netjiese plek. Verskriklik teleurgesteld. Foto's jok!

Ria V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Rustige en stylvolle verblyf.

Dit was baie lekker om heelwat TV-kanale (insluitend kanaal 144) te kon bekyk. Die ontbyt was regtig smaaklik. Die diens was uitstekend en plek self is binnekant en buitekant baie mooi.

Elmarie F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie F

Uitstekende diens.

Baie netjies en skoon.

Hole in One Boutique Hotel se terugvoer

Good day Elmarie,

Thank you so much for the support, hoop to see you soon.

Kind regards,
Hole in one team

Hole in One Boutique Hotel
Deirdre R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deirdre R

Unfortunately we did not get the family room as it was double booked due to another function held there. We were accommodated in a single room.

The manager did promise to give us a voucher for a stay at another time.

Sedima M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Sedima M

The place is nice but there is no safety. The sliding door was not locked when we arrived and they did not give us the sliding door keys. The next day when we were back from shopping we found the burglar and the sliding door wide open.

Our room was wide open the next day when we arrived from shopping.

Juanelle M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Juanelle M

Teleurstellende naweek.

Die kamer was 'n groot teleurstelling. Die klein honeymoon suite het nie 'n balkon soos geadverteer nie. Daar is 'n stoepie. Daar was egter geen sleutels vir die deur en, en, en. 3 ure later was ek in 'n ander kamer toe sukkel ons weer met sleutels. Teleurstellende naweek. Glad nie waarvoor ek gehoop het nie.

Kelvin F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kelvin F

Gemiddeld.

Die kliëntediens is swak, en die kokkerotte hardloop oor die bakke waaruit jy ontbyt skep.

Nicola D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D

Baie gerieflik en netjies.

Baie lekker gebly. Ligging is fantasties. Skoon en netjies.

Hole in One Boutique Hotel se terugvoer

Thank you Nicola,

We appreciate your positive feedback, we are thrilled that you had a great stay. We hope to see you again soon. Feel free to check out our Facebook and Instagram pages for the latest promos.

Hole in One Team

Hole in One Boutique Hotel
Marius K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Heerlik, voel soos huis!

Die kamers was pragtig en goed toegerus. Daar was veilige parkering naby my kamer. Ek was gretig om na elke afspraak weer terug te wees in my kamer en te rus. Die ontbyt was onvergeetlik en ek kon die ete in my kamer geniet.

Hole in One Boutique Hotel se terugvoer

Good day,

Thank you for the above, we appreciate all the positive feedback. We hope to see you back at Hole In One Boutique Hotel soon.

Kind regards,

Hole in One Boutique Hotel
Joy N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joy N

Average experience.

No person on sight to check out with on Sunday morning. Had to leave the key with the gardener. Breakfast is supposed to be from 6 but by 7 there was still no one. So I had to forego breakfast to get to the airport. Nice rooms but needs a night manager or someone on duty early in the morning.

Milka V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Milka V

Onaangenaam.

Ek gebruik die webtuiste al jare, ek't nog nooit gekla nie, maar ek was verstom oor die slegte toestand van gesinskamer. Ons kon nie die sitkamer se ligte afsit nie, skakelaar stukkend. Die 1 toilet was vuil, my dogter se TV het geen signal gehad nie, die dreine het gevrot toe ons stort en daai reuk het heelaand rond gehang. Die lampies het nie gewerk nie en my dogter se lamp het nie eens 'n lig gehad nie. Met ontbyt was die staf onaangenaam.Bygesê, die hoekmuur is heeltemal weggery en met 'n sak of iets toegemaak. Baie jammer, maar ek sal niemand Hole in One aanbeveel nie

Hole in One Boutique Hotel se terugvoer

Good day,m

Thank you for the feedback, we will do our best to attend to all the above.

Kind regards,

Hole in One Boutique Hotel
Antoinette M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Asemrowend verby.

Die diens is topgehalte. Jy voel welkom vandat jy by die hek inry. Mooi, skoon parkeerarea. Personeel vriendelik en behulpsaam. Kamers mooi, skoon en ruim. Badkamer uitstekend! Volpunte vir als wat jy kry.

Anneli D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneli D

Goeie waarde vir geld!

Kamers is gerieflik en skoon. Ontbyt was heerlik! Hulle was nie bewus van deposito betaling wat ons gemaak het nie en moes eers bewys lewer van betaling. Dit was bietjie irriterend.

Jd P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jd P

Baie verswak.

Het twee kamers geboek, net een was reg. Die tweede kamer was nie gediens nie en stort en bad lek albei water op vloer. Ontbyt menu swak, geen variety diens van staff. Dit was goeie plek, het baie agteruitgegaan, sal nie weer daar bly nie. Nie waarde vir geld.

Candice J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Candice J

Shocking and over priced, no value for money and service terrible.

Were told we had to pay an extra R650 if we wanted breakfast. Stayed there for a wedding as we travelled far. When we came back to the Hole in One there was a massive teens disco party, music incredibly loud right outside our window with strobe lights flashing in not to mention kids fighting outside our bedroom hitting each other breaking glasses. The following morning parking lot was full of beer cans and empty alcohol spirit bottles. Left there with little sleep, no breakfast and very unhelpful staff. Barely greeted us when we walked in. I will never go back to this place nor recommend.

Ernst J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst J

Veilig en netjies, kort wel aandag.

Met ons aankoms het hul ons bespreking verkeerd gehad. Ons bespreking was vir 2 kamers vir 4 persone. Hul het slegs 1 kamer bespreek vir een persoon. Ek het deposito van R1400 betaal volgens hulle het ek net R900 betaal. Gelukkig was hul nie vol bespreek nie en kon hul vir ons nog 'n kamer gee. Laat die aand het hul ons wakker geklop aan ons kamervenster om vir ander gaste oop te sluit want dié het nie 'n sleutel gehad nie. Die plek het baie potensiaal, maar die bestuur sal moet aandag gee aan sekere probleemareas. Ek sal nie weer daar oorslaap nie.

Hole in One Boutique Hotel se terugvoer

Goeiedag Yolandi,

Ek is bitter jammer oor jul ondervinding. In die 10 jaar wat Hole in One reeds bestaan het ons min sulke resensies ontvang. Ons werk baie hard om ons kliënte ten alle tye die beste diens en waarde vir hulle geld te gee.

Ons het aan die einde van 2017 twee nuwe bestuurders aangestel, in dieselfde tyd wat julle daar gebly het. Ons werk elke dag daaraan om hulle beter op te lei en ek het beslis jou e-pos so oorgedra en dit sal nie weer gebeur nie.

Weereens jammer vir die ongerief.

Vriendelike Groete,
Hole in One Bestuur

Hole in One Boutique Hotel
Karen E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Karen E

Dit was ok.

Geen items in die yskas vir iets lekker nie. Ons moes 'n handdoek deel want daar was net 1 handdoek en ons was 3 mense. Musiek van die troue was steurend. Musiek van die ander party was steurend.

Hole in One Boutique Hotel se terugvoer

Goeie dag De Wet,

Baie dankie vir u resensie.

Oor die algemeen sit ons nie lekkergoed in die yskas nie, dus kan enige iemand van ons kontant kroeg en restaurant gebruik maak. Ek het 'n nota gemaak en my personeel sal beslis "double up" op die handoeke, seep, tee, en koffie.

Ons sal ook van nou af mense wat oorslaap in kennis stel as daar funksies op daai spesifieke dag is en hulle kan besluit of hulle gemaklik sal wees met die musiek. Indien nie, sal ons hulle na ander gastehuise in die area verwys.

Ek het wel opgemerk dat u ons 1 ster gegee het vir die ligging van die instansie - ek wil net graag noem ons is geleë in een van die beste woonbuurte in Johannesburg.

Vriendelike groete,
Hole in One Bestuur

Hole in One Boutique Hotel
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hole-in-One-laan 171, Ruimsig, Gauteng, 1724, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs0UNQruy6COZvoy8uT4bdUgOI0M1B5Gnt9Og1oWVOi9VaiyAme?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 32 5 1 4 171 Hole in One Avenue Ruimsig 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.078605375575 27.861591087846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang