Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hole in One Boutique Hotel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Liela M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lieflike perseel. Eienaar het ons dadelik gehelp met meer gepaste kamers. Was 'n vriendelike man wat uit sy pad gegaan het om ons tegemoet te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Neat and comfortable. Comfortable and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Alles was baie aangenaam en die staf was wonderlik. Ons het baie gerieflik gebly. Sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.6
Aug 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Carla D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2023

Gerieflik, netjies, kort bietjie liefde en aandag. Ek is vriendelik ontvang en het maklik tuis gevoel. My TV in die kamer het nie gewerk nie, maar daar is dadelik plan gemaak om die probleem op te los. Kamers is ruim, pragtige dekor en heel veilig. Bonus is die generator wat krag voorsien in loadshedding-tye. Ek verneem dat nuwe eienaars oorgeneem het en mens kan sien opknappingswerk is hoog op prioriteit. Oor die algemeen 'n aangename verblyf!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hugo R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Dit was veilig en maklik. Die plek was skoon en veilig. 24h sekuriteit op hekdiens wat hulpvaardig was (ons het laat die aand teruggekeer van 'n konsert af).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Feb 2023

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Sylvia E
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Jul 2023

Teleurgesteld om R1800 per nag te betaal vir die kwaliteit verblyf wat ek gekry het. Kamer 2. Stort is muwwerig. Stort lek hele badkamervloer nat. Linne nooit geruil in 5 dae nie. Klerehangers is 'n skande om vir gaste aan te bied. Bedlampie buite werking en is eers op dag 3 herstel nadat ons dit op dag 1 al aangemeld het. Koffie/tee nie opgevul met ons aankoms nie en ook eers na 2 dae opgevul nadat ons moes vra daarvoor. Toiletpapier is vulstasie-pitstop kwaliteit. Verregaande om R1800 per nag te betaal vir hierdie tipe verblyf. Sal definitief nooit weer daar gaan bly of dit vir iemand aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Elize T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fantasties met styl. Baie pragtige, stylvolle en netjiese plek met vriendelike personeel wat altyd gereed staan om te help vir goeie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clair N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Excellent place. Beautiful place, definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hole-in-One-laan 171, Ruimsig, Gauteng, 1724, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs0UNQruy6COZvoy8uT4bdUgOI0M1B5Gnt9Og1oWVOi9VaiyAme?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 32 5 1 4 171 Hole in One Avenue Ruimsig 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.078605375575 27.861591087846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang