Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hole in the Wall Resort

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Colla T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Awesome Dit was ongelooflik lekker. Almal is so vriendelik en behulpsaam. Van bestuur tot tuiniers. Maryke jy kan trots wees op die personeel. Alles netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
Hole in the Wall Resort
Hi Colla, Baie baie dankie vir jou terug voer. Dit was net 'n plesier gewees om julle hier by ons he. Lekker daggie vir julle en ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Ina D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Wonderfull experience! Staff was very very friendly and helpfull. Excellent service and the food was very delicious! We all go for massages and that was very good!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Lekker en rustig. Dit was lekker om net so bietjie af te skakel vir 'n paar dae. Daar was baie "locals" wat rondgehang het by die resort, gereed om enige ietsie aan jou te verkoop of te "organise". Die eenheid waarin ons gebly het, het so bietjie werk nodig. Daar is baie muf en een van die vensters in die sitkamer is stukkend. Daar was ook 'n probleem met die WiFi. Die beddens se matrasse was ook nie lekker om op te slaap nie. Ons verstaan dis moeilik om goeters te kry in die middel van nêrens. Overall het ons ons tyd geniet by die resort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denver P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Relaxing wonderful. Overall it was a pleasant, relaxing stay. The staff were so good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
First Reservations
Hole in the Wall Resort
Hi Denver, thank you so much for taking the time to review us. We are so happy you enjoyed it. We hope to see you again soon.

Anne-marie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Enjoyed beautiful scenery. Our stay was lovely. We had a nice unit overlooking the sea. I will suggest that the accommodation have their own guides to take people to the Hole in the Wall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
Hole in the Wall Resort
Hi Anne-marie, thank you so much for taking the time to review us. We are so happy you enjoyed it. We hope to see you again soon.

Chris E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Diskonnekteer en herlaai. Pragtige plek en ongelooflike natuurskoon, maar moeilike toegangspaaie en veiligheid op wandelinge buite oord. Motoriste moet gewaarsku word dat pad verkieslik is vir bakkies of viertrek voertuie. Ons sedan het swaar gekry met slaggate, grondpaaie en steil trekwereld. Buite oord word jy oorval deur plaaslike mense wat jou met alles wil help. Nee word nie aanvaar nie. Op pad loop sommige voor uit en ander volg jou. Dit laat jou onveilig voel en verhoed dat jy uitstappie werklik geniet. Oord moet dit dalk beter beheer en gidse deur hulle gekeur word as by ontvangs gereël. So sal meer werk geskep word en standaard fooie betaal word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
Hole in the Wall Resort
Hi Chris, ons is so bly julle het dit geniet. Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer en so ook terugvoer oor die gidse. Ons het gidse wat direk deur ons ontvangs dames gereel kan word, wat die veiligste is. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Elma G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Heerlik. Ons het lekker gebly. Die omgewing is pragtig en elke dag se stap was 'n hoogtepunt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
First Reservations
Hole in the Wall Resort
Hi Elma, ons is so bly julle het dit geniet. Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Marthinus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Ons het lekker gekuier. Baie lekker en veilige strand. Die oord voldoen aan alle behoeftes. Chalets is volledig toegerus en word daagliks gediens. Ook braai area word daagliks gediens. Alles is in werkende toestand. Die plek is baie netjies en die uitsig baie mooi. Handdoeke is bietjie oud. Toegangsroetes is dalk bietjie swak en daar is geen aanwysings op die paaie nie. 'n Pragtige restaurant is beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
Hole in the Wall Resort
Hi Marthinus, thank you so much for taking the time to review us. We are delighted you enjoyed your stay. We look forward to seeing you again soon.

Karien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Friendly staff and great location. The staff is very friendly, and the resort allowed us to check in at 10 am and granted our sea view request. So in that regard, the service was friendly and attentive, and the location was perfect. However, the rooms and hotel need a bit of attention, but I can see it would be difficult given the secluded location. The children's room blind was broken, so their room was full of mosquitoes, and the walls had some black mold. Our cleaner was really lovely. She brought us new towels, gave us some Sunlight liquid for the dishes, and cleaned really well. We really enjoyed the experience, the hotel swimming pool with a slide, and the play area for the children. Overall experience was lovely, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
First Reservations
Hole in the Wall Resort
Hi Karien, we are so happy you enjoyed your stay with us and took the time to leave a review. We hope to see you again soon.

Nicolaasjohannes R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Pragtige omgewing, maar verblyf en veiligheid kort aandag. Ons het nie sleg gekuier nie, maar die eenhede kort aandag - dit is skoon, maar oud en nie op 'n standaard van wat mens van die ikoniese plek verwag nie. Die bed het lekker geslaap, maar die gordyn en badkamer reëlings kom los, daar is geen TV nie, die toilet se uitloop buite was stukkend en gemors het op die grond uitgeloop. Die plek se mense is vriendelik en hulpvaardig en die omgewing is pragtig, maar die gidse buite die blyplek los jou nie uit nie en 'n mens voel heeltyd onveilig op die strand en waar jy loop. Ons het wel 'n gids via die kantoor geidentifiseer wat oulik was en goed na ons omgesien het. Die pad daarheen is rowferig, maar nie onbegaanbaar nie - 'n mens moet maar net stadig ry en oppas vir diere en kinders. Dit sal wonderlik wees indien die blyplek opgeknap is, die veiligheidsgevoel beter is en die pad daarheen bietjie beter en meer toeganklik is. Met dit alles gesê, is ons tog bly dat ons daarheen gegaan het en hierdie pragtige omgewing en natuurwonder kon sien en van naby ervaar het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
First Reservations
Hole in the Wall Resort
Hi Nicolaas, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons is besig met opknapping in die beplanning. Ek is baie bly dat ons eenheid skoon was en dat al ons staff vriendelik en hulpvaardig was. Ons hoop ons sien jou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 28

Resensies 788

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 109 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umthombe-distrik, Koffiebaai, 3610, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7AD6T8vk2OtLMZ391dkwMxEiH8ZmqvoXs9HkLiFumIjJWkG2HE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 164 5 1 4 Umthombe District Coffee Bay 3610 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.033264215403 29.110191464424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang