Hole in the Wall Resort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 29
Resensies 840
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Colla T - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Colla, Baie baie dankie vir jou terug voer. Dit was net 'n plesier gewees om julle hier by ons he. Lekker daggie vir julle en ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Ina D - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderfull experience!
Samantha B - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Lees meerDenver P - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing wonderful.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Denver, thank you so much for taking the time to review us. We are so happy you enjoyed it. We hope to see you again soon.
Anne-marie P - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyed beautiful scenery.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Anne-marie, thank you so much for taking the time to review us. We are so happy you enjoyed it. We hope to see you again soon.
Chris E - Apr 2024
Algehele gradering
Diskonnekteer en herlaai.
Lees meerHole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Chris, ons is so bly julle het dit geniet. Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer en so ook terugvoer oor die gidse. Ons het gidse wat direk deur ons ontvangs dames gereel kan word, wat die veiligste is. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Elma G - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Elma, ons is so bly julle het dit geniet. Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Marthinus L - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier. Baie lekker en veilige strand.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Marthinus, thank you so much for taking the time to review us. We are delighted you enjoyed your stay. We look forward to seeing you again soon.
Karien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Friendly staff and great location.
Lees meerHole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Karien, we are so happy you enjoyed your stay with us and took the time to leave a review. We hope to see you again soon.
Nicolaasjohannes R - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing, maar verblyf en veiligheid kort aandag.
Lees meerHole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Nicolaas, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons is besig met opknapping in die beplanning. Ek is baie bly dat ons eenheid skoon was en dat al ons staff vriendelik en hulpvaardig was. Ons hoop ons sien jou weer.
Tinus M - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het die omgewing en natuurskoon baie geniet.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Tinus, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly jy het dit geniet hier by ons.
Cobus S - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelike mense, lekker geslaap, see se gedreun pragtig.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Cobus, baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer by ons te hê.
Roelof D - Jan 2024
Algehele gradering
Het nie geslaap nie.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Good day Roelof,
Since your visit, we have received the resources and approval to rectify a lot of the necessary issues. We apologise for the inconvenience you experienced.
Willem P - Aug 2024
Algehele gradering
Rondawel was nie op standaard nie. Volledige e-pos aan Shanne gestuur.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Willem, baie dankie vir jou terugvoer. Sou jy na die oord toe gegaan het, sou hulle jou met die grootste plesier geskyf het na 'n eenheid wat jy meer gelukkig sou wees, gratis. Maar geen terugvoer is gegee die aand wat julle gebly het, of toe julle vertrek het die volgende oggend nie. Ons kan nie enige iets probeer regstel as ons nie die geleentheid gegee word nie.
Japie M - Mei 2024
Algehele gradering
Nie lekker geslaap nie.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Japie, baie dankie vir jou terugvoer. Ons vra omverskoning oor die sterk skoonmaakmiddelreuk, ongelukkig omdat ons omgewing so humid is, moet ons gereeld die skimmel wat binne 'n paar uur vorm skoonmaak. So, ons eenhede is uitstekend skoon. Jy moet verstaan dat ons eenhede ouer is en ons as 'n 'oulike rustige wegbreek' geklassifiseer word. Die meeste van ons personeel kan nie Engels of Afrikaans praat nie, so dit sal die beste wees om altyd met ontvangs te praat. Geniet jou dag.
Sarah W - Apr 2024
Algehele gradering
Vuil vuil vuil.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Sarah, baie dankie vir jou terugvoer. Hotel unit 11 is skoongemaak voor julle ingeboek het. Die unit is baie oud en verkleur met tyd maar nie vuil nie. Ons wag vir goedkeuring vir 'minor revamping'. Tot tyd en wyl dit goedgekeur is, maak ons seker alles is skoon. Enige iets wat stukkend is word dadelik reggemaak as dit gerapporteer word. Maar ontvangs sê daar was niks aangemeld nie of klagtes toe julle hier was nie. Sou jy dit aangemeld het, sou ons dadelik reggemaak het en seker gemaak het julle is gelukkig.
Gerhard V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie swak. Sal nooit weer soontoe gaan.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Gerhard, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly dat ons jou met 'n gratis ete op die huis kon help die eerste aand om op te maak vir die ongerief. En dat ons julle gratis opgegradeer het na 'n twee slaapkamer hotel eenheid. En dat ons namens julle gery het en 'n paar goed vir julle gekoop het en gebring het. Die lek in die toilet is uitgesorteer (dit was die 2de toilet in die kamer wat julle nie gebruik het nie). Ons is ook bly ons kon bevestig watter roete julle moet terugvat omdat ons paaie deur 'n vloed en storm beskadig is. Hulle het al klaar begin regmaak op al 2 roetes.
Lydia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfek.
Mhairi P - Jul 2023
Algehele gradering
A relaxing resort hidden away in one of the most beautiful parts of the Eastern Cape. Ideal for anyone wanting to get away from the hussle and bussle of city life.
Lucius M - Jun 2023
Algehele gradering
It is a fantastic place to spend a holiday, will go anytime again.
Natalie C - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant and safe in a brilliant location.
Herman C - Aug 2023
Algehele gradering
Great experience!
Lees meerHole in the Wall Resort se terugvoer
Hi there Herman!
We are delighted to know you had an amazing experience with us.
We cannot wait to create more magical and lasting memories with you :)
Tracey H - Mei 2023
Algehele gradering
Ideal getaway.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Good morning Tracey,
Thank you for your review and that your overall stay was great.
We do have a shop on site that is open on weekends and upon request of reception that sells the bare essentials. However 18km from us is a Mega save that sells everything you can think of fruit, veg, meat, groceries etc, there is even a liquor store, bakery, hardware shop, fuel station, clothing shop etc.
Hope you have a great day and that we see you again soon.
Prof. Hennie K - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklike verblyf om een van SA se natuurwonders te ervaar.
Michael S - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely people and location, very poorly maintained lodging units.
Lees meerVuyani K - Des 2023
Algehele gradering
My stay was great.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Vuyani,
We are so happy you enjoyed your stay. Come again soon.
Gm S - Mei 2023
Algehele gradering
Sekuriteit goed, restaurant het goeie diens en is waarde vir geld.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Gerrie,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons probeer ons bes en maak seker dat alles beter raak.
Jan S - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelik. Mooi omgewing. Lekker gekuier.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Malinge K - Jan 2023
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
George V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was lekker om te bly, maar 'n bietjie opknappingswerk is benodig.
Duncan K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi ligging.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Ons kan nie wag om jou binnekort weer terug te verwelkom nie Duncan.
Yossi N - Jan 2023
Algehele gradering
Average.
Theni Y - Okt 2023
Algehele gradering
It was good. There was no iron in our room.
Adele R - Sep 2023
Algehele gradering
Bedenklike area, onveilig gevoel.
Lees meerHole in the Wall Resort se terugvoer
Dankie vir die e-pos.
Ons is jammer om te hoor dat dit jou ervaring met ons was.
Neem asseblief kennis dat dit nie 'n septiese tenk was nie, maar die stort-, bad- en wasbakwater het oorgeloop (soos ons reën gehad het, het dit oorgeloop namate baie reënwater ingegaan het). Riooltenks word weekliks gedoseer vir vlakbeheer.
Ons het wel sekuriteit gevra om die gaste in sommige hoteleenhede wat in die parkeerarea gedrink het te vra om op te hou, soos hulle weg is, het hulle net al hul rommel agtergelaat en aangesien ons tuiniers net soggens werk moes ons instandhoudingsman kom skoonmaak (maar het 'n bietjie tyd tussen sy ander pligte geneem).
Met grasdakke sou jy van tyd tot tyd goggas kry. Ons vernevel dit gereeld wanneer ons nie gaste in die eenhede het nie.
Ons krane is bietjie aan die hou kant en ons het vorige gaste baie hard laat werk met die krane wat tot 'n stukkende kraan kon gelei het (en die gaste het dit nie aangemeld nie). Ons wag vir goedkeuring vir herstelwerk. Ons sit wel vormborsvorm op al ons grout en maak gereeld skoon, maar die grout het verkleur met ouderdom aangesien hierdie grout al meer as 10 jaar daar is. Dus, om dit helder en lig te kry, sal nuwe grout nodig wees.
Die beddens word gereeld skoongemaak en die linne word gewas, gestoom en gestryk na elke gasuitklok.
Dit is altyd raadsaam om ontvangs te vra vir 'n aanbevole gids om jou na gat in die muur te neem wat jou gemoedsrus sal gee. Ons het egter baie gaste wat op hul eie na gat in die muur stap en geen voorvalle het tot dusver plaasgevind nie.
Ons grondpad word gereeld geskrap (hulle het vandag net weer gedoen) en alle plaaslike inwoners wat jy deur die plaaslike dorpie sien gaan is sover altyd vriendelik en behulpsaam. Ons het baie gaste wat met klein motors, groot motors en selfs baie lae sportmotors kom (ons het vandag altesaam 5 in huis). En is baie beter as die teergat gevulde alternatiewe pad.
Hoop in die nabye toekoms word ons 'n geleentheid gegun om te help waar ons kan terwyl jy nog ingeteken is
Geniet 'n super dag.
Flytinah M - Jun 2023
Algehele gradering
The stay was great.
Diana C - Des 2023
Algehele gradering
Wouldn't stay here ever again.
Hole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Diana,
Thank you for your review. Apologies for your inconvenience. Due to the heavy rains and humidity, our units could not air properly, which is what you smelled from the dampness. The place is not dirty, as a thorough clean is done before check-in and every day during your stay. Due to the thatch that sheds, this is a must for us. So, what you experienced is thatch that shed and a dampness smell from the wet thatch. We try our best to remedy this by going the extra mile with housekeeping; we even wash dishes. Linen gets changed every third day and towels are replaced as requested, as they can't always dry naturally.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Nilesh S - Aug 2023
Algehele gradering
Disappointing service all round.
Lees meerHole in the Wall Resort se terugvoer
Hi Nilesh
Thank you for your feedback
Just a quick note.
Your original complaint was only for the shower which was sorted and we had many guests after this with no such incident again.
You asked for a freezer which I myself took up with the bakkie on the first day. Our guests normally only get 1 freezer on request. We had to wait for a second freezer to become available and we took that on the second day.
I myself the manager walked past you several times and also spoke to you. Never once was a complaint raised towards me. Even when I asked you how your stay was, you were happy.
Kind regards,
Maryke Engelbrecht
Deputy General Manager
Helena V - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Belinda K - Aug 2022
Algehele gradering
The best we ever had. Will definitely book again.
Wade A - Sep 2022
Algehele gradering
Very beautiful resort, amazing views but the road to get in is a bit bumpy.
Hugo L - Okt 2022
Algehele gradering
Very pleasant experience.
Marléne B - Sep 2022
Algehele gradering
Was net 'n oornagbespreking.
Frederik B - Apr 2022
Algehele gradering
Twee dae en twee nagte.
Theuni H - Apr 2022
Algehele gradering
Verblyf was goed. Iets wat gepla het: daar was op 'n stadium 8 rondloperhonde op ons stoep en op die gras gelê. Hul wag vir kos en wil sommer in die huis inkom. Dit was regtig lastig.
Hannes D - Nov 2022
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon, maar afgeleefde akkommodasie.
Phakamani T - Jun 2022
Algehele gradering
The units are very cold in winter. A ceiling would have helped. There were unwelcome visitors like lizards in the unit so it made some patrons uncomfortable.
Nathaniel M - Feb 2022
Algehele gradering
Great adventure.
Willy S - Mrt 2022
Algehele gradering
We had a pleasant one night stay at the resort.
Coenraad P - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Horst H - Des 2022
Algehele gradering
Location is great, the Resort needs some much needed maintanance.
Alida M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Roy R - Apr 2022
Algehele gradering
Pathetic.
Claudette P - Des 2022
Algehele gradering
Foto's is bedrieglik, nie dieselfde as wat oord gelyk het nie. Oord het 'n opgradering nodig.
Lees meerAlma P - Mrt 2022
Algehele gradering
Disappointed.
Jacobus S - Jan 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Shaw M - Des 2022
Algehele gradering
Terrible, shocking, disaster, horrific, etc, etc.
Lees meerLinda P - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful location.
Marjorie G - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig en 'n belewenis om die Hole in the Wall te sien.
Pierre J - Nov 2021
Algehele gradering
Ligging was uitstekend indien jy die Hole in Wall wil gaan besoek. Die fasiliteite was baie goed en die personeel was baie behulpsaam.
Lees meerNandipha M - Jun 2021
Algehele gradering
It was the best ever.
Charl D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
John M - Mei 2021
Algehele gradering
All in one.
Lees meerSiphesihle K - Des 2021
Algehele gradering
It was amazing, the kids liked it.
Ben K - Mei 2021
Algehele gradering
Absolute fantastic.
Lees meerThomas B - Jan 2021
Algehele gradering
Good.
Michelle K - Okt 2021
Algehele gradering
A very nice venue in a beautiful setting.
Carin S - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Ruwayne R - Jul 2021
Algehele gradering
Tranquil with stunning views.
Colleen B - Feb 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik gewees.
Retha G - Jun 2021
Algehele gradering
Baie rustig!
Charlene L - Apr 2021
Algehele gradering
Wees gewaarsku dat die pad daarheen baie sleg is. Maar die beloning aan die einde was iets om oor liries te raak.
Jameela H - Feb 2021
Algehele gradering
Great location.
Rochelle C - Des 2021
Algehele gradering
A true get away. Serene, tranquil, fresh and quiet.
Lees meerAndré K - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging. Braaigeriewe nie ideaal geleë nie. Bemanning van winkel swak.
Gert V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging, naby aan strand en toeriste-attraksie.
Herman F - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Ulanda W - Jul 2021
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek, maar ek sal dit glad nie aanbeveel nie. Baie onaangenaam en glad nie die geld werd nie.
Liani P - Sep 2021
Algehele gradering
Will not return.
Lees meerDanielle S - Apr 2021
Algehele gradering
The area is fantastic the natural beauty is amazing. The resort itself is very run down and the facilities leave a lot to be desired.
Lees meerGareth S - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful surroundings. Terribly managed resort.
Alexi S - Des 2021
Algehele gradering
Terrible!
Lees meerMarzelle O - Des 2021
Algehele gradering
Eenheid nie gediens tydens 7dae se verblyf. Eenheid kort baie reperasies en kan skoner.
Marelze E - Des 2021
Algehele gradering
Natuurskoon pragtig, maar die hele resort kort aandag.
Lees meerHennie S - Okt 2021
Algehele gradering
Slegte ervaring gehad.
Raziah L - Des 2021
Algehele gradering
Disappointed.
Danel P - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons was baie teleurgestel dat ons moes vra vir goed wat nie in die kombuis was nie.
Letitia K - Mrt 2021
Algehele gradering
Nooit weer.
Johnny E - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflike plek.
Christiaan Beyers B - Sep 2020
Algehele gradering
Goed gelee, die beste plek as jy na een van die bekendste landmerke toe wil stap.
Morne H - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon
Lees meerTerrilee S - Des 2020
Algehele gradering
Great Location.
Kyle P - Des 2020
Algehele gradering
Relaxed, tranquil and pretty setting
Dawie P - Sep 2020
Algehele gradering
3 weke-toer kuslangs.
Lees meerScharlotte S - Des 2020
Algehele gradering
Interessant.
Chessman E - Nov 2019
Algehele gradering
Mooi netjies in resort.
Aukje V - Okt 2019
Algehele gradering
Die resort is fantasties.
Charlie H - Sep 2019
Algehele gradering
Transkei treasure.
Lees meerJan V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker, mooi en in swem seisoen 'n ideale plek om te wees.
Adel M - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik, skoon, mooi. Baie dankie.
Christelle H - Jun 2019
Algehele gradering
Gevoel of ons op 'n eilandvakansie was!
Lees meerMarjorie G - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties en die natuurskoon, uit 'n ander wêreld! Pragtig.
Anton W - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Herman L - Feb 2019
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Baie dankie aan Paul wat ons na 'n groter eenheid opgradeer het en ons met 'n valentynsete (sjokolade, rose, nougat en vonkelwyn) bederf het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maretha S - Jun 2019
Algehele gradering
Personnel baie behulpsaam gewees met alles!
Johannes B - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hugo L - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die baai.
Lees meerCharles F - Mrt 2019
Algehele gradering
Die moeite werd!
Annemarie C - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf baie lekker. Plaaslike besoekers onnet en te naby aan chalet. Rumoer.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Susan W - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, aaklige pad.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Andrè V - Nov 2019
Algehele gradering
Skaflike verblyf, met voldoende restaurant.
Frans F - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte ligging.
Ons het oorspronklik 'n kleiner kamer gekry as wat ons bespreek het, maar dit is vinnig uitgesorteer. Die kamers is gerieflik, maar oud. Ek verneem dat opknapping sal plaasvind.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gideon V - Nov 2019
Algehele gradering
Geen krag nie.
Lees meerHerman V - Okt 2018
Algehele gradering
Veilige en rustige verblyf.
Shaun C - Aug 2018
Algehele gradering
Amazing.
Yachel C - Mei 2018
Algehele gradering
A wonderful experience in a majestic setting.
Willie V - Apr 2018
Algehele gradering
Wat 'n paradys, ja die geboue is nie nuut nie maar die opgradering is sigbaar en die personeel was wonderlik.
Gary N - Feb 2018
Algehele gradering
Absolutely loved it!
Anel E - Nov 2018
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
Josien V - Mei 2018
Algehele gradering
Ons het geniet van die rus en die mooi omgewing.
Dorothea W - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie oorslaap, selfsorg-oord.
Joha C - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf, maar o wee die paaie, (onder konstruksie).
Pieter D - Sep 2018
Algehele gradering
Binne stapafstand van die Hole in the Wall, veilig.
Jaco J - Sep 2018
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik ,die personeel vriendelik.
Yael H - Aug 2018
Algehele gradering
The view was amazing!
Theo O - Mei 2018
Algehele gradering
Baie mooi plek met besondere besigtigingswaarde.
Riaan J - Okt 2018
Algehele gradering
Baie mooi en heerlike plek om te bly.
Aart D - Feb 2018
Algehele gradering
Geweldig.
Chris D - Feb 2018
Algehele gradering
Seker een van die mooiste plekke teen ons kus.
Marié V - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing, baie rustig en ontspannend.
Lees meerGideon V - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Josslyn G - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely place to stay, but the drive there is a bit hair-raising due to bad roads.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike plek om te bly, maar die rit soontoe is 'n bietjie skrikwekkend weens die slegte paaie.
Goeie waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anita L - Mei 2018
Algehele gradering
Ek het meer verwag.
Lees meerTheo P - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike ligging en natuurskoon met die vriendelikste personeel.
Lees meerGeorge & Renske R - Jun 2017
Algehele gradering
Eerste keer daar, dit was regtig 'n belewenis, as jy lief is vir die natuur, kan jy nie genoeg kry nie.
Lees meerSanet M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon chalets wat daagliks gediens word. Baie lekker strand en pragtige natuurskoon.
Frik S - Des 2017
Algehele gradering
'n Lekker ontspanne atmosfeer.
Duan V - Aug 2017
Algehele gradering
Lieflike tyd van rus naby absolute ongerepte natuurskoon.
Tanya G - Apr 2017
Algehele gradering
Donkies, honde, skape en 'n "hole in the wall"!
Lees meerCarel S - Mei 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Tanja J - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig en asemrowend.
Silvia B - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n baie mooi plek.
Lees meerAbieda H - Okt 2017
Algehele gradering
It was okay.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Minette F - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker, rustige atmosfeer.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Maryke H - Aug 2017
Algehele gradering
Glad nie aan te bevele nie! Het onveilig gevoel.
Lees meerBronwyn A - Sep 2016
Algehele gradering
Staying at the Hole in Wall was rejuvenating and I can't wait to go back!
Lees meerRozanne S - Aug 2016
Algehele gradering
Was heerlik. Baie mooi en goed geleë.
Lees meerClive E - Nov 2016
Algehele gradering
Lovely walk to Hole in the Wall.
Kobie P - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon en goeie fasiliteite.
Andries M - Jan 2016
Algehele gradering
Awesome!
Thabo R - Sep 2016
Algehele gradering
I enjoyed my stay. We ordered pizza at the restaurant and it was delicious.
Hennie J - Feb 2016
Algehele gradering
Stil en afgeleë in 'n rustige omgewing.
Belinda B - Mrt 2016
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik, maar oord self is nie op standaard en baie verwaarloos. Ligging en omgewing is wonderlik.
Glynis D - Okt 2015
Algehele gradering
Stunning!
H.rodeburg R - Okt 2015
Algehele gradering
Baie mooi omgewing!
- Kapasiteit: 109 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umthombe-distrik, Koffiebaai, 3610, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang