Holiday Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaatplace 23, Doonheights, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Holiday Apartment is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Doonheights, Amanzimtoti. Dit is naby Seadoone Mall, Doonside-swemstrand en Galleria, een van Amanzimtoti se grootste winkelsentrums.
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein lessenaar en stoel waar gaste kan werk of maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar.
Die eienaar kan 'n geregistreerde pendeldiens vanaf King Shaka Internasionale Lughawe na die Suidkus bied op versoek en teen ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kiaatplace 23, Doonheights, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Holiday Apartment het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Doon Heights Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaatplace 23, Doonheights, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang