Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Epic Views Holiday Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sluysken-weg 15, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Epic Views Holiday Escape is 'n selfsorghuis in Houtbaai wat met 'n uitsig oor die see, hawe en op die berge spog.

Dit bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek en 'n TV. Daar is 'n omsetter met 'n battery wat beurtkrag voorkom.

Daar is 'n motorhuis vir 1 voertuig, maar 'n minibus of 'n groot kar sal nie daarin pas nie. Gaste het die hele huis en tuin vir hulself.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lyneve Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Sluysken-weg 15, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sluysken-weg 15, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4bc358b300507a8dd61221de3a83a514354a5a494b916f5923526b90cc22cba0941b6c0a3c5477e7e172d216f31b93357c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) 15 Sluysken Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0461003 18.3481695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang