Holiday flat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nassaustraat 6, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Holiday flat is 'n woonstel op die eienaar se erf in 'n stil woonbuurt in Parow en dit bied maklike toegang tot Kaapstad Internasionale Lughawe. Die woonstel is perfek vir paartjies of sakereisigers en beskik oor moderne geriewe soos 'n gas-geiser en 'n omsetter om ononderbroke beligting te verseker.
Die eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en 'n mikrogolf is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n klein sitarea met 'n gemaklike stoel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met 'n uitsig oor 'n tuintjie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is ideaal naby die N1-hoofweg geleë en bied vinnige roetes na die middestad, die waterfront en die bekende Kaapse Wynlande.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- Nassaustraat 6, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nassaustraat 6, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap