Holiday Guest House Langebaan
Beskrywing
Die Standaarkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n slim-TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeirewe in. Let wel die kamer is nie vir selfsorg ingerig nie. Ontbyt kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Daar is ook sonpanele wat die ligte, WiFi en sommige kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Klassieke Kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot WiFi ,'n slim-TV met Netflix en ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kaggel
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf met basiese verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Daar is ook sonpanele wat die ligte, WiFi en sommige kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luukse Kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n houtbad, stort en dubbelwasbak. Daar is ook 'n leeshoekie, 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n leerkantoorstoel. Die kamer bied pragtige uitsigte oor die Gholf Mashie-baan en ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n groot slim-TV met Netflix, luukse japonne en seep en 'n kombuisie wat met koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, oond en yskassie toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf met basiese verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Daar is ook sonpanele wat die ligte, WiFi en sommige kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinseenheid is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die 2 hoofkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort. Die derde kamer het 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n groot bad. Die eenheid se sitkamer met 'n TV, 'n kombuisie en 'n balkon met 'n braai. 'n Bababedjie is op vooraf versoek beskikbaar. Ontbyt kan ook op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf met basiese verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Daar is ook sonpanele wat die ligte, WiFi en sommige kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holiday-singel 5, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang