Holiday Guest House Langebaan
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Estelle K - Jun 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou.
Patricia R - Mrt 2024
Algehele gradering
Great value for money, good location, clean and friendly and caring hostess.
Lees meerMarcelle V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Dankie vir die goeie gradering. Ongelukkig is dit moeilik, almal is nie bereid om duurder te betaal vir meer kanale nie.
Solomon K - Aug 2024
Algehele gradering
I loved the cleanliness of the room.
Elistha K - Mrt 2024
Algehele gradering
Very disappointing.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
I attempted to resolve the issue on Saturday by arranging for someone to increase the geyser temperature. However, we were unable to resolve the issue as we did not realise that you had opened a secondary mixer in the shower on the same line, which mixed the hot and cold water. This has never happened before in 9 years. Regarding the communication, why did you choose to send an email at night instead of phoning me or approaching me directly? The photos are slightly different due to recent painting, carpet replacement, and a new throw blanket.
Waldemar V - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Shane P - Jan 2023
Algehele gradering
A beautiful room with enormous bed, balcony with braai facilities and a magic aircon.
Willem H - Feb 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer gebruik.
Hendrik B - Apr 2023
Algehele gradering
Paasnaweek.
Chanelle S - Okt 2023
Algehele gradering
We had a wonderful stay and the bed was super comfy.
Cindy J - Apr 2023
Algehele gradering
Kuier was baie nice. Lekker rustig plekkie.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Robyn W - Des 2022
Algehele gradering
Incredibly happy and welcomed.
Julian J - Nov 2022
Algehele gradering
People were easy to deal with, very helpful, peace and quiet.
Michael P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie stil en die uitsig oor golfbaan, lieflik.
Rika H - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lees meerCaroline V - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing and peaceful
Hanko V - Nov 2021
Algehele gradering
Waking up to the birds chirping outside was the definite highlight.
Lees meerHoliday Guest House Langebaan se terugvoer
It was a pleasure to accommodating you. Please visit again.
Vernon C - Nov 2021
Algehele gradering
The host was helpful but a bit aloof. The furniture in the room was dirty and stained.
Phumelela M - Mei 2021
Algehele gradering
Spacious and nice
Kamielah W - Aug 2021
Algehele gradering
Had a lovely time
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
It was a great pleasure having you here :)
Elaine S - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely quiet spot for a little getaway.
Tania N - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelikke diens en rustige area.
Este P - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Daniel J - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en veilig.
Alida K - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met gasvrye eienaars.
Dianne S - Feb 2020
Algehele gradering
Motorcycle road trip.
Lindell K - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker. Rustig. Netjies.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Baie dankie! Heerlk gewees om julle twee te ontmoet. Kom kuier asseblief gou weer.
Anna Susanna B - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Baie dankie. Was lekker om julle te huisves.
Joseph V - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Baie dankie. Dit was so aangenaam om julle te huisves. Kom probeer gerus een van ons ander beddens.
Heinrich M - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Pamela A - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Goeie middag Pamela.
Ek is so bly julle het dit geniet. Kom kuier asseblief gou weer.
Cornell A - Sep 2017
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, goed toegeruste verblyf.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Baie dankie Cornell, vir die positiewe aanmoediging. Ons sal julle graag weer ontvang.
Willem V - Mrt 2017
Algehele gradering
Huis weg van huis.
Jp G - Jan 2017
Algehele gradering
Baie mooi en baie gasvry.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Baie dankie Jean-pierre. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Ons sien uit na julle volgende besoek. Annie
Christene M - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese, veilige verblyf.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Baie dankie, was lekker om julle te hier hê. Kom kuier asseblief gou weer.
Hendrik M - Mei 2016
Algehele gradering
Sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Hallo Ilana. Baie dankie vir jou 100% positiewe terugvoering! Dit was net 'n groot plesier om jou hier te huisves. Alle voorspoed en sukses met jou dogter se netbal proewe. Annie
Rene C - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Baie dankie Rene. Altyd lekker om wonderlike,rustige mense soos julle te ontvang. Annie
Gina S - Mrt 2016
Algehele gradering
Skoon en baie gerieflik.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Baie dankie Gina. Hoop om julle gou weer te sien. Annie
Erich En Thea K - Sep 2016
Algehele gradering
Alles baie goed.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Hallo Erich en Thea. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien. Groete, Annie.
Cornel T - Sep 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en gerieflike verblyf.
Chris T - Aug 2016
Algehele gradering
An acceptable stay.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Thank you Chris. I will pay attention. Kind regards, Annie
Anton F - Mei 2015
Algehele gradering
We booked in for two weeks and have now been here for three weeks awaiting our move into our new house.
John V - Mei 2015
Algehele gradering
This place was truly wonderful.
Annelize V - Mrt 2015
Algehele gradering
Pragtige plek! Ek sal weer gaan.
Tertius B - Jul 2015
Algehele gradering
Baie netjies!
Annette L - Des 2015
Algehele gradering
Baie gasvrye atmosfeer.
Holiday Guest House Langebaan se terugvoer
Baie dankie Annette.
Sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike groete,
Annie
Hennie H - Jul 2015
Algehele gradering
Baie netjies en aangename mense om mee besigheid te doen.
Shirleen R - Sep 2015
Algehele gradering
Die eenheid waarin ons gewoon het was raserig en het baie onprivaat gevoel.
Lees meerHoliday Guest House Langebaan se terugvoer
Shirleen. Baie dankie vir jou kommentaar. Ek het dit ter harte geneem en die veranderings gemaak. Annie
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holiday-singel 5, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang