Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holiday Guest House Langebaan

Gastehuis
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 31 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holiday-singel 5, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Holiday Guest House Langebaan bied 4-ster-verblyf in Langebaan en bied luukse- en standaardkamers, asook gesinseenhede. Hier kan gaste ontspan en hul in die pragtige natuurskoon en die uitsigte oor die gholfbaan van die kamer af, verlustig. Die rustige omgewing is ideaal vir sakelui, reisigers, gesinne en gholfliefhebbers.

Die Klassieke Kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Luukse Kamer het 'n koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n houtbad. Dit is geleë op die eerste vloer en het 'n ruim, privaat stoep met braaigeriewe. Die Standaarkamers het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met net 'n stort, LED-TV met DStv, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die Gesinseenheid is op die eerste vloer en het 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die 2 hoofkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort. Die derde kamer het 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n groot bad. Die gesinseenheid se sitkamer het 'n LED-TV met DStv en 'n kombuisie.

Ontbyt is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Holiday Guest House Langebaan is in 'n veilige omgewing met veilige parkeerplek en is net 'n klein entjie van die plaaslike winkels, restaurante en aktiwiteite af.

Daar is ook sonpanele wat die ligte, WiFi en sommige kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Estelle K
5.0
Vriendelike gasvrou. Baie dankie vir 'n baie gerieflike, mooi en skoon woonplek.
Jun 2024
Patricia R
Saam met vriende
5.0
Great value for money, good location, clean and friendly and caring hostess. Absolutely fantastic, everything we wanted: each bedroom e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Marcelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en aangenaam. Ons het die verblyf geniet. Ek sou graag beter TV-kanale wou hê en is bereid om meer daarvoor te betaal. Die aande was baie ko...
Sien meer
Des 2023
Waldemar V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en rustig. Ons het heerlik oorgebly in 'n goed ingerigte en lekker privaat woonstel. Ook goed geleë vir ons gewees, dankie vir die gasvryheid.
Feb 2023
Shane P
Saam met lewensmaat
5.0
A beautiful room with enormous bed, balcony with braai facilities and a magic aircon. We were upgraded to a larger room by the owner as...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Holiday-singel 5, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Holiday Guest House Langebaan het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holiday-singel 5, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0d13c6b896a0a6f267c161abd901d74b08356386d52fccbecf14639cf9c3123c7a8324f5c2cf55558be9692dde23ebe5446?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 5 Holiday Close Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.083041884341 18.04270935582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang