Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holiday on Harrier

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Heerlike verblyf. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alzette G
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Netjies, alles wat jy nodig het en meer. Baie "lekke" gebly. Sal definitief dit aanbeveel en was bederf met 'n heerlike varsgebakte suurdeegbrood die eerste dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie rustige atmosfeer. Baie mooi plekkie geleë in die hartjie van die Weskus. Die atmosfeer is kalm en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Excellent stay! Very nice stay, very clean and all-round great experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie rusige wonderlike plek om te rus, loop afstand van die strand. Baie vriendelike verwelkoming en 'n baie rustige atmosfeer met alles wat jy nodig sou kon kry. Loop afstand na die strand. Beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Met ons aankoms is ons vriendelik verwelkom en met 'n lekker tuisgebakte brood. Ons het vreeslik lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlik. Ons tyd by Holiday on Harrier was fantasties! Ons was heerlike "sourdough" brood bedien sodra ons daar aangekom het en is ook baie welkom laat voel. Die woonstel het 'n ongelooflik gemaklike atmosfeer gehad wat dit soos 'n tuiste weg van die huis laat voel het, en die aandag aan detail was puik. Die hele ervaring was beter as wat op die webwerf geadverteer is, die woonstel was net 'n kort entjie se stap van die strand af. Die plek het ons regtig oorwin. Ons is gretig om terug te gaan, want dit was so 'n fantastiese en verkwikkende vakansie! Sal dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Holiday on Harrier
Baie dankie vir julle mooi woorde. Julle is spesiaal.

Kobus M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker, see, sand en son. Baie lekker, see en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomina T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A lovely breakaway, no stress - awesome. We had a friendly welcome on arrival. The host was warm and accommodating. We were welcomed with lovely raisin potbread which we heartily enjoyed. Everything was working and clean and we lacked nothing. Will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam fantasties. Dit was fantasties. Enige tyd weer daar kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrierstraat 10, On Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa5eaa9c351528cd42939827ac7180392f50f9995fda93ae53448fe39d9fe9401ead577904dbfd2d3cdc616a34dec8e30fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 10 Harrier Street On Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721097981224 17.956885849213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang