Holiday on Harrier
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deirdre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Johannes V - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent stay!
Lenie B - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was aangenaam en die gebakte broodjie was heerlik.
Amelia O - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rusige wonderlike plek om te rus, loop afstand van die strand.
John D - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant and peaceful.
Belinda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Met ons aankoms is ons vriendelik verwelkom en met 'n lekker tuisgebakte brood.
Daniel C - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Lees meerHoliday on Harrier se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde. Julle is spesiaal.
Kobus M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker, see, sand en son.
Jacomina T - Feb 2024
Algehele gradering
A lovely breakaway, no stress - awesome.
Louine S - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, spacious, peaceful.
Dewald H - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam fantasties.
Marinda P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Jo-ann E - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, veilige parkering, hoor die see terwyl jou vleisie braai.
Geraldine L - Nov 2023
Algehele gradering
Tranquility.
Nicolette M - Okt 2023
Algehele gradering
Groot netjiese woonstel.
Marinda D - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties! Pragtige plekkie.
Trevor H - Jul 2023
Algehele gradering
Happy and want to return one day.
Elizabeth T - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en vriendelike ontvangs.
Marijke E - Jun 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreeknessie.
Lees meerBella C - Apr 2023
Algehele gradering
Warm friendly welcoming and absolutely amazing accommodations!
Holiday on Harrier se terugvoer
Thank you so much. This is so good for the us to know we made you happy and welcome and comfortable.
Have a super week.
Gerrit N - Mrt 2023
Algehele gradering
Tuis soos by huis.
Mikeila V - Mrt 2023
Algehele gradering
Very private, relaxed and quiet.
Andries V - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
Bredell V - Jan 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Randall J - Jan 2023
Algehele gradering
Very nice holiday destinations.
Hantie P - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en 'n lieflike plek.
Chris R - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en ideale ligging.
Helette S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies plekkie, het net rustig verkeer. Baie naby see.
Simonita S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en goeie gasvryheid.
Belinda R - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Helen B - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Marthie V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Rosie V - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing!
Gert V - Jul 2022
Algehele gradering
Het my ouers verhuis na St. Helenabaai.
Holiday on Harrier se terugvoer
Hi there, I have looked for the photo you are referring to so that I can remove it but don’t find it. The only unit that shows the sea view is Sea Escape, not The Anchor where you stayed. Thank you and keep well.
Irma V - Jun 2022
Algehele gradering
Rustigheid, veiligheid, vars en skoon.
Dylan S - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Flippie C - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Yvette C - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome gashere, lekker bederf, perfek vir paartjies!
Anton H - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Judie S - Jan 2022
Algehele gradering
Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.
Kevin T - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Marié V - Jan 2022
Algehele gradering
'n Rustige wegbreek.
Karin G - Des 2021
Algehele gradering
Ons het 2 nagte oorgebly.
Reechia M - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek uit die stad se geraas
Naomi J - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Deirdre het my super welkom laat voel. Die gebakte brood was fantasties!! Sal beslis weer daar gaan bly.
Warren W - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was presies wat ons nodig gehad het!
Rene R - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant experience.
Ronel V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne kuier! Net wat mens nodig het vir ontlaai.
Jean B - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig en genotvol
Holiday on Harrier se terugvoer
Baie dankie. Sal u my asb kontak om jou verbetering te bespreek, altyd oop vir positiewe kritiek.
Voorbaat dank.
Deirdre
Maryna W - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig, sou baie graag 'n see-uitsig wou geniet.
Adriaan V - Mrt 2021
Algehele gradering
My huis weg van die huis.
Bernard J - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustig. Kon relax en afsny van alles uit nornale en daaglikse roetine. Baie dankie aan Deidre weereens.
Pieter V - Des 2020
Algehele gradering
Gasvrou, Deirdre, was altyd vriendelik, behulpsaam, en het ons verblyf meer as aangenaam gemaak.
Jason H - Des 2020
Algehele gradering
Een van my lekkerste vakansies ooit!
Neaz F - Des 2020
Algehele gradering
Value for money, peaceful, tranquility and great hosts!
Herbert S - Des 2020
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties, asook die gasvryheid en die omgewing.
Barry W - Nov 2020
Algehele gradering
Nice and quiet.
Koos E - Okt 2020
Algehele gradering
Alles wat jy wil hê.
Lientjie L - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties! Heerlike ontspanne atmosfeer!
Elizma H - Okt 2020
Algehele gradering
Lieflik.
El-ri G - Sep 2020
Algehele gradering
Affordable luxury...and let's not forget how close you are to the beach!
Magda O - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustig en lekker.
Altus J - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig en salig.
Willem N - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer. Die sementvloer maak skoonmaak baie maklik en vinnig.
Trevor W - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende plek en waarde vir geld. Weskus op sy lekkerste.
Pierre S - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike en bo verwagtende diens.
Caroline T - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde en vriendelike mense, sal altyd daar bespreek.
Karen B - Jan 2020
Algehele gradering
Ontspanne en gerieflik.
Nicky B - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Charmaine V - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties, rustig, net te kort!
Andre C - Des 2019
Algehele gradering
Amazing, breath taking sea side walk, tranquility, peaceful, warm, perfect place to forget the world.
Jean-pierre D - Des 2019
Algehele gradering
Deidre gaan die ekstra myl.
Bernette B - Des 2019
Algehele gradering
Het baie lekker gebly, lekker braai-area.
Lani H - Des 2019
Algehele gradering
Very nice.
Elsa G - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plekkie met vriendelike eienaars, wens ons kon langer bly.
Magda O - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek, sal enige tyd aanbeveel.
Holiday on Harrier se terugvoer
Thank you so much. You guys were excellent guests. Have a wonderful holiday.
Tasneem V - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Thami D - Jun 2019
Algehele gradering
It was an awesome experience and the hospitable treatment, even sublime.
Elmarie N - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig, kalm, skoon.
Alex L - Apr 2019
Algehele gradering
Die eerste keer was 'n ongelooflik aangename verrassing; die tweede keer is tuiskoms.
Holiday on Harrier se terugvoer
Baie Dankie. Dit was wonderlik om jullie weer te sien. Baie dankie vir jou mooi woorde. Deirdre
Gaby L - Mrt 2019
Algehele gradering
Definitely a jewel.
Lees meerMichael L - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderful weekend.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike naweek.
Ons het regtig 'n wonderlike naweek gehad, vanaf die oomblik dat ons aangekom het totdat ons weg is. Die eienaars is so 'n vriendelike en pragtige paartjie, ons het van die begin af tuis gevoel. Dankie Deidre en Sias vir die lekkernye, ons het dit regtig geniet. Die plek was skoon by aankoms en het alles wat ons nodig gehad het, dit was die perfekte plek vir die vreedsame naweek wat ons nodig gehad het. Geleë in 'n baie mooi omgewing en 3 minute loop van die strand. Dankie dat jy soveel passie en moeite in jou plek geplaas het, alles die beste. Sal hierdie juweel beslis aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Holiday on Harrier se terugvoer
Thank you so much for the kind words and you were lovely guests and made it such a pleasure to host you.
Fondest regards
Deirdre
Alex L - Mrt 2019
Algehele gradering
Hier oortref net die gasvrou en -heer se gasvryheid die volpunte-kwaliteit verblyf!
Lees meerHoliday on Harrier se terugvoer
Ah, this is such an awesome inspiration for me. Thank you so much, I know we will see you again.
Have an amazing day and weekend.
Guenter A - Mrt 2019
Algehele gradering
It was pleasure!
Holiday on Harrier se terugvoer
Thank you so much. I should be rating the wonderful guests who makes my job heaven on earth. Blessings to you and your family.
Gwendolene G - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasies!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrierstraat 10, On Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap