Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holiday on Harrier

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrierstraat 10, On Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Holiday on Harrier is in St Helenabaai in 'n privaat woning geleë en bied 3 aparte eenhede. Die eiendom is ongeveer 200 m van die strand af en reg langs die strandtoegangspunt.

Die 4 eenhede, naamlik Living Jewel, The Anchor, SeaEscape en La Passion, kan 2 gaste in elk akkommodeer en beskik oor en suite-storte en volledig toegeruste kombuise. Elke eenheid het sy eie buitebraai-area en toegang tot WiFi.

Doendinge in die omgewing sluit goue mylstrand, swem, visvang, fietsry, wildritte, Shelley Point Hotel met sy gewilde Cattle Baron en Dorothea's Restaurat en 9 putjie-gholfbaan, Sea Trader, 'n baie gewilde trou-venue in.

Ongelukkig is dit nie 'n troeteldiervriendelike instansie nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Heerlike verblyf. Waarde vir geld.
Aug 2024
Alzette G
5.0
Netjies, alles wat jy nodig het en meer. Baie "lekke" gebly. Sal definitief dit aanbeveel en was bederf met 'n heerlike varsgebakte suurdeegbrood die ...
Sien meer
Jul 2024
Annaline V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige atmosfeer. Baie mooi plekkie geleë in die hartjie van die Weskus. Die atmosfeer is kalm en ontspannend.
Jun 2024
Johannes V
5.0
Excellent stay! Very nice stay, very clean and all-round great experience!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
May 2024
Amelia O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rusige wonderlike plek om te rus, loop afstand van die strand. Baie vriendelike verwelkoming en 'n baie rustige atmosfeer met alles wat jy nodig ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Harrierstraat 10, On Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Holiday on Harrier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrierstraat 10, On Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa5eaa9c351528cd42939827ac7180392f50f9995fda93ae53448fe39d9fe9401ead577904dbfd2d3cdc616a34dec8e30fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 10 Harrier Street On Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721097981224 17.956885849213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang