Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holland House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallace-weg 34, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Holland House is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in die gewilde woonbuurt Morningside in Durban. Dié gastehuis bied aan gaste 'n luukse, ontspannende en huislike atmosfeer.

Verblyf word gebied in 9 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n TV met Open View en Netflix-kanale, en 'n haardroër.

Gratis WiFi-toegang en parkeerplek is beskikbaar. Wasgoed- en strykdienste word teen 'n nominale fooi aangebied. Gaste het toegang tot 'n tuin, braaigeriewe en 'n terras.

Morningside is naby genoeg aan die middestad geleë, maar ver genoeg om die voordeel van stil, boomryke strate weg van die skare te geniet. Die lewendige Floridaweg is stapafstand met 'n groot verskeidenheid restaurante en kroeë. Holland House is net 3 km vanaf Golden Mile Beach, 10 min vanaf Moses Mabhida Stadion en 26 km vanaf King Shaka. Internasionale Lughawe.

Die fasiliteite is ideaal vir pasiënte wat die hospitaal verlaat, wat op soek is na 'n veilige, versorgende plek om van 'n operasie te herstel. Die 2 luukse kamers is ook rolstoelvriendelik wat badkamertoeganklikheid betref.

Die Family Suites kan ook vir rolstoeltoegang gebruik word, maar hierdie eenheid se stort het een trappie in die stort en sal dus nie almal pas nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wallace-weg 34, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Holland House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallace-weg 34, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5ODJhNjI5LThlYjMtNDdkZS04NjM1LTA3NDZiN2FmNGExOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 34 Wallace Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.8289697 31.0138822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang