Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holly Close Loft

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Morne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangename verblyf. Beslis heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joeks L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Uitstekende plek om te bly en ek raai ander aan om dit gebruik te maak. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar tuisgaan as die plek beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sigrid Priscilla W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Was very nice, will definitely go again. Was absolutely beautiful. We loved the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ons het dit baie geniet en kon kwaliteit tyd aanmekaar spandeer. Dit was 'n wonderlike naweek. Die area is baie rustig. As jy hou van 'n kalm rustige atmosfeer, sal ek die plek vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariet J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2024

Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Veilige en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertus D
Lang verblyf
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Baie lekker gebly en die mense baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Uitstekend. Baie netjies. Sal bedlis weer van fie verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Baie lekker en gemaklik. Vriendelik diens. Baie netjies en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Was baie gesallig en rustig. Just relaxing. Holly Close loft was net reg vir 'n naweek van rustigheid. En ons het ook hulle generator as 'n bonus gekry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marizanne B
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2023

Goeie diens, skoon, netjiese en luukse plekkie. Parkering wel 'n probleem. Ek sou graag wil noem dat die volgende vir ons redelik iets is waaraan julle kan werk: Die koffiestasie - geen melk, geen tee, geen versoeters nie. Die plugs in die kamers het nie tweepunt-plugs nie, so die warmkomberse kan nie gebruik word nie. Die parkering buite in die straat was vir ons bietjie onveilig. Verder was ons heel tevrede. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly-keeromstraat 11, Bellville, Kaapstad, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d0162887c5a719aa005d1988014387f83c9e4886489f72f752444d900c1ce7de22e4ec8ca1f78e850ca068f5267a9ccaafc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 11 Holly Close Bellville 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.883754228057 18.657555540397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang