Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holly Close Loft

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly-keeromstraat 11, Bellville, Kaapstad, 7535, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Holly Close Loft is in 'n rustige doodloopstraat in Bellville geleë en bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf.

Dié moderne solderwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met 'n MI TV-boks en gemaklike sitplek. Die woonstel lei na 'n balkon. Braaigeriewe, gratis WiFi en parkering is saans agter 'n hek beskikbaar.

Die woonstel is ongeveer 800 m vanaf die N1-hoofweg, 1,2 km vanaf die R300, 26 km vanaf Kaapstad se middestad en 1 km vanaf die Sanlam-hoofgebou en Metropolitan-gebou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Holly Close Loft
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Holly-keeromstraat 11, Bellville, Kaapstad, 7535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Holly Close Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly-keeromstraat 11, Bellville, Kaapstad, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d0162887c5a719aa005d1988014387f83c9e4886489f72f752444d900c1ce7de22e4ec8ca1f78e850ca068f5267a9ccaafc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 11 Holly Close Bellville 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.883754228057 18.657555540397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang