Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holly Oak Bachelor Studio

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Lucinda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Veilig, net, gerieflik. Lieflike, netjiese plekkie met alles wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Holly Oak Bachelor Studio
Dit is net 'n plesier om gaste soos julle te huisves.

Keith G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Unforgettable stay. Most relaxed. More spacious than I imagined. The estate is very well secured with strict adherence to entry and exit. Surpassed my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie dankie aan die webtuiste vir die reëlings en spesiaal dankie aan Amanda. Ons het werklik baie lekker gebly en was dankbaar vir die lekker stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Holly Oak Bachelor Studio
Net 'n plesier! Bly dit was vir julle gerieflik. Julle is puik gaste!

Nizam B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Friendly host and perfect overnight accommodation. It was perfect for what I needed. An overnight stay for business reasons. The place was well maintained. Comfortable bed. Bathroom and shower great. Perfect for a few days' stay. For a bit of a longer stay, a TV would be a good addition. Otherwise, very happy with the service and the host was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Holly Oak Bachelor Studio
Hi Nizam Thanks a lot for your review. Amanda

Annelize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderlike, bekostigbare, netjiese, veilige akkommodasie. Uitsonderlike diens. Ons verblyf vir 2 was baie aangenaam. Die akkommodasie is uiters bekostigbaar, skoon en netjies en net groot genoeg vir 2 persone. Dis geleë in 'n baie veilige estate en baie sentraal. Amanda se diens was baie vriendelik. Ons sal verseker weer by Holly Oaks bly en beveel die akkommodasie ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouvierre H
1 nag
5.0
Okt 2022

Short stay was good for what we needed. A place to sleep for a night. The room has everything one could need. It is small though, so not suitable for a long stay in my opinion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Holly Oak Bachelor Studio
Baie baie dankie.

Samuel J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Fantasties. Asemrowend verblyf. Net WiFi was nie beskikbaar nie. Was goed verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Holly Oak Bachelor Studio
Dankie vir jou resensie van dei studio. Die Wi-Fi kode is op die deur geplak by die ander informasie. Sover ek weet was daar geen probleme. Jul moes my gekontak het. Mooi dag.

Kobi P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2022

Rustig, veilig. Ek en my dogter het baie lekker geslaap by Holly Oak Bachelor Studio. Dis baie veilig en ons kon gerus gaan slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Holly Oak Bachelor Studio
Baie dankie was 'n plesier. Dit was lekker om jul te ontmoet. Kom gerus weer.

Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Foto van eenheid bietjie misleidend. Ons het gedink dit is ruimer maar ons sal weer daar bly. Goeie ligging. Veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Sien sterre. Baie mooi en sentraal vir Stellenbosch en die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Holly Oak Bachelor Studio
Baie baue dankie hoop jul kom weer kuier! Was net n plesier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly Oak-weg 59, Welgevonden Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348f79d850847b863c173db40cc995226c0ef79ef6092177982c650bbdb9a6fc61718bcf6b17016cc1f892a26fdfdf065927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 59 Holly Oak Road Welgevonden Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.902786446963 18.849065988118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang