Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holly Oak Bachelor Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly Oak-weg 59, Welgevonden Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Holly Oak Bachelor Studio in Stellenbosch bied gehalte-verblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die ateljeewoonstel of enkelwoonstel is op 'n woonerf geleë en het 'n privaat ingang, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n paneelverwarmer.

Daar is 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en basiese eetgerei.

Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dit is ook baie veilig om na die park en dam in die landgoed te stap.

Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en is net 10 minute se ry van die middedorp af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lucinda R
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, net, gerieflik. Lieflike, netjiese plekkie met alles wat ons nodig gehad het!
Jun 2024
Keith G
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable stay. Most relaxed. More spacious than I imagined. The estate is very well secured with strict adherence to entry and exi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Willie H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie aan die webtuiste vir die reëlings en spesiaal dankie aan Amanda. Ons het werklik baie lekker gebly en was dankbaar vir die lekker stilte.
Apr 2024
Annelize V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike, bekostigbare, netjiese, veilige akkommodasie. Uitsonderlike diens. Ons verblyf vir 2 was baie aangenaam. Die akkommodasie is uiters bekost...
Sien meer
Jan 2023
Nizam B
Besigheidsreis
4.8
Friendly host and perfect overnight accommodation. It was perfect for what I needed. An overnight stay for business reasons. The place ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Holly Oak-weg 59, Welgevonden Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Holly Oak Bachelor Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly Oak-weg 59, Welgevonden Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348f79d850847b863c173db40cc995226c0ef79ef6092177982c650bbdb9a6fc61718bcf6b17016cc1f892a26fdfdf065927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 59 Holly Oak Road Welgevonden Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.902786446963 18.849065988118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang