Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hollybrooke Adventure Farm

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Hollybrooke Adventure Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Deanne R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne R

It was what was expected. Rustic, roomy, and good.

See stars.

Michelle B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Baie baie dankie vir alles, en die lekker kos en vriendelikheid.

Wat 'n awesome plek! Alles is perfek, die hike was mooi, al die kulture en kuns, en die perde, my hart se punt. Hulle het sommer klaar 'n permanente plek in my hart gemaak.

Vaneshree M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaneshree M

Serene and comfortable with plenty of fun activities on and off site.

The hosts, along with their fur and feather babies, and staff, were consummate hosts and were very hospitable. We had a really lovely break away from the rush of city life and attended many activities in the area. It is really a hidden gem that works great for a weekend or a family getaway. Great value for money! It's definitely worth a visit.

Lize V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Het twee nagte daar spandeer. Die eienaars was dierbaar!

Het vreeslik lekker gebly. Het hele kampterrein vir onsself gehad. Mooiste sonsondergange gehad en perde rit was 'n lekker avontuur!

Michael V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Regte plaas naweek in die bos op die plaas weg van die gejaagde wereld.

Wegbreek van die huis, lekker aktiwiteite op die plaas en kinders het dit geniet.

Anastasia H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia H

The owners are kind, generous and accommodating. The staff are fantastic and responsive.

We went as a church group and the owners gave us free access to the beautiful chapel on site. The swimming pool was clean and the kids enjoyed dipping in. We had a braai and were able to purchase additional wood from reception. We especially appreciated that the common areas and bedrooms are separate, allowing for much privacy and also for those who want to stay up late to have a space to do that. We did struggle with hot water, but this was not the fault of the venue who made many attempts to fix it.

Lizette M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Heerlike natuur-kampplek met vele aktiwiteite. Baie veilig.

Die mense is vreeslik vriendelik en uiters behulpsaam. Kon die kinders laat baljaar en weet hulle is veilig. Netjiese plekkie en sakpaspryse.

Annette K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette K

Was 'n goeie plaaskuier.

Mense was vriendelik en het verskeie aktiwiteite op die plaas. Kombuis het paar items kort gekom om gemaklik self kos te maak.

Hollybrooke Adventure Farm se terugvoer

Hi Annette,
Thank you for your booking and valued feedback.
We recently made transition from electric appliances to gas in order to mitigate load shedding effects.
We will do an assessment of the utilities and determine a more user-friendly environment within the kitchen.
Kind regards,
Stephen.

Hollybrooke Adventure Farm
Loraine M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine M

Verskriklik lekker gekuier.

Bietjie skepties in begin m.b.t. luuksheid maar met tyd het ons verskriklik lekker gebly. Nie vreeslik baie kombuisgeriewe nie, maar kon werk met wat daar is.

Vanaf R400
R400 R360
per nag (plek vir 4)
Vanaf R400
R400 R360
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogteweg, Hollybrooke Adventure Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe505d639ff6552bb001db3f22fa39cad5c5e48f2468a7c754efd17d435046356478d66aae517e956c05978630ac81226e254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R360 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Remhoogte Road Hollybrooke Adventure Farm 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.795136772799 27.734785553967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang