Hollybrooke Adventure Farm
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 29 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remhoogteweg, Hollybrooke Adventure Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
-
Vanaf
R400R360 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hollybrooke Adventure Farm is in die asemrowende Skeerport-vallei in die Magaliesberg-area wat langs die Magaliesrivier geleë is. Hollybrooke Adventure Farm bied gerieflike selfsorgverblyf en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die gedruis van die stad.
Gaste kan tussen 3 pragtige eenhede kies wat elk met hul eie badkamer met 'n stort het. Elke slaapkamer het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, asook 'n privaat ingang. Die eenhede spog ook met 'n leef-, sit-en eetarea, asook 'n kombuis. Die leefarea lei na 'n groot stoep met braaigeriewe. Elke eenheid het toegang tot die swembad, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.
Vir die avontuurlustiges bied Hollybrooke Adventure Farm verkseie aktiwiteite, soos vierwielmotorfietsry, perdryroetes, kleiduifskiet, Zipline, verfbalskiet, boogskiet, Peddle Go kart en 'n klimraam vir die kinders. Al hierdie aktiwiteite is op die plaas beskikbaar. Gaste kan ook die plaas op lang voetslaanroetes wat by die Magaliesberge op- en langs die rivieroewer afloop, verken. MTB-aanhangers kan die enkelbaan- of grondpadroetes wat oor strome en berge loop, geniet. Daar is meer as 80 km se roetes om van te kies.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Remhoogteweg, Hollybrooke Adventure Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Gaste dink Hollybrooke Adventure Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Skeerpoort Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remhoogteweg, Hollybrooke Adventure Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang