Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hollybrooke Adventure Farm

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogteweg, Hollybrooke Adventure Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R400 R360 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hollybrooke Adventure Farm is in die asemrowende Skeerport-vallei in die Magaliesberg-area wat langs die Magaliesrivier geleë is. Hollybrooke Adventure Farm bied gerieflike selfsorgverblyf en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die gedruis van die stad.

Gaste kan tussen 3 pragtige eenhede kies wat elk met hul eie badkamer met 'n stort het. Elke slaapkamer het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, asook 'n privaat ingang. Die eenhede spog ook met 'n leef-, sit-en eetarea, asook 'n kombuis. Die leefarea lei na 'n groot stoep met braaigeriewe. Elke eenheid het toegang tot die swembad, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Vir die avontuurlustiges bied Hollybrooke Adventure Farm verkseie aktiwiteite, soos vierwielmotorfietsry, perdryroetes, kleiduifskiet, Zipline, paintball, boogskiet en kanoevaart. Al hierdie aktiwiteite is op die plaas beskikbaar. Gaste kan ook die plaas op lang voetslaanroetes wat by die Magaliesberge op- en langs die rivieroewer afloop, verken. MTB-aanhangers kan die enkelbaan- of grondpadroetes wat oor strome en berge loop, geniet. Daar is meer as 80 km se roetes om van te kies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Deanne R
Saam met vriende
5.0
It was what was expected. Rustic, roomy, and good. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Michelle B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie baie dankie vir alles, en die lekker kos en vriendelikheid. Wat 'n awesome plek! Alles is perfek, die hike was mooi, al die kulture en kuns, en d...
Sien meer
Mei 2024
Vaneshree M
Gesin met tieners
5.0
Serene and comfortable with plenty of fun activities on and off site. The hosts, along with their fur and feather babies, and staff, we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Michael V
Gesin met tieners
5.0
Regte plaas naweek in die bos op die plaas weg van die gejaagde wereld. Wegbreek van die huis, lekker aktiwiteite op die plaas en kinders het dit geni...
Sien meer
Aug 2023
Anastasia H
Gesin met tieners
5.0
The owners are kind, generous and accommodating. The staff are fantastic and responsive. We went as a church group and the owners gave ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Remhoogteweg, Hollybrooke Adventure Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Hollybrooke Adventure Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
R400 R360
per nag (plek vir 4)
Vanaf R400
R400 R360
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogteweg, Hollybrooke Adventure Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe505d639ff6552bb001db3f22fa39cad5c5e48f2468a7c754efd17d435046356478d66aae517e956c05978630ac81226e254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R360 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Remhoogte Road Hollybrooke Adventure Farm 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.795136772799 27.734785553967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang