Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holte vir die Voet Akkommodasie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Doanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Holte vir die Voet Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Aletta B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B

Netjies, cozy en gerieflik.

Baie netjies en gerieflik. Uitsig oor die see vanaf boonste vertrekke. Baie lekker gebly, dankie.

Carel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Sal graag weer daar wil bly.

Heerlike blyplek, goed toegerus, goeie beddens. Skoon en netjies, baie gasvry. Rustige omgewing.

Edward K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward K

Het die wegbreek baie geniet. Holte vir die Voet is ideaal ingerig.

Baie geriefik. As ek kan voorstel, dalk 'n groterige yskas, nog 'n televisiestel dalk in die hoofslaapkamer.

Llulane A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Llulane A

Was 'n baie lekker rustige wegbreek.

Het baie lekker gebly, dankie!

Vanaf R2 800
R2 800 R2 520
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
R2 800 R2 520
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middel Kus-weg 28, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17db46f22f2b043130dad5ba570d61c733a900209768478308cbde94c51ceeaf6d64cb36bc0c9df9df266fe4502725fbf074?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 28 Middel Kus Road Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.578503484686 19.34534107935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang