Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holte vir die Voet Akkommodasie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Aletta B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netjies, cozy en gerieflik. Baie netjies en gerieflik. Uitsig oor die see vanaf boonste vertrekke. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Sal graag weer daar wil bly. Heerlike blyplek, goed toegerus, goeie beddens. Skoon en netjies, baie gasvry. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Het die wegbreek baie geniet. Holte vir die Voet is ideaal ingerig. Baie geriefik. As ek kan voorstel, dalk 'n groterige yskas, nog 'n televisiestel dalk in die hoofslaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llulane A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Was 'n baie lekker rustige wegbreek. Het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Doanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 800
R2 800 R2 520
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
R2 800 R2 520
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middel Kus-weg 28, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17db46f22f2b043130dad5ba570d61c733a900209768478308cbde94c51ceeaf6d64cb36bc0c9df9df266fe4502725fbf074?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 28 Middel Kus Road Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.578503484686 19.34534107935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang