Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home at Harry's

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Yolene C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Friendly staff, very welcoming, nice breakfast, clean rooms. We truly enjoyed our stay. The staff were so welcoming and our room was very neat and tidy. I highly recommend this place to anyone looking for accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thorndike Thabang
Home at Harry's
Thank you very much, ma'am. We are hoping to host you again in the near future.

Yoland F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Sal weer gaan bly. Dit was baie goed. Ontbyt is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan K
Lang verblyf
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Ek sal enige een aanraai om by hulle tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thorndike Thabang
Home at Harry's
Baie dankie! Thank you very much, we are looking forward to hosting you again.

Anja B
1 nag
4.8
Mei 2024

Short and sweet. My stay was great. My room was upgraded since I will not be staying for breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

The ladies made us feel very welcome and did their best to accommodate us. Room was clean and pleasant. The hosts were very friendly. Breakfast was a winner all-round! Unfortunately, the power went off during the night due to no fault of the guest house. Plugs in the room need to be serviced - no power to charge electronics. The bed mattresses need replacement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claude N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Waarde vir geld. Was 'n slim plek en mense is meer as behulpsaam en vriendelik. Het baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thorndike Thabang
Home at Harry's
Baie dankie! Thank you very much, we are hoping to host you again in the near future.

Cathy V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Sep 2024

Very good. Very pleasant stay, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle O
1 nag Saam met vriende
2.8
Apr 2024

Teleurstellend. Ons sou ma en dogter gewees het wat daar sou oornag, maar het om 2 redes liewer my man daar laat oorslaap: 1) Onveilig (geen diefwering voor vensters). 2) Badkamer wat nie en-suite was nie, en ook nie die bad gehad het soos op die foto nie. Dit was 'n groot teleurstelling dat die badkamer apart van die kamer is. Daar was ook baie rusverstoring in die nag - stemme en geraas - asook kar alarms wat afgegaan het, wat veroorsaak het dat my man eintlik glad nie kon slaap die nag nie. Die parkering vir die voertuie is ook nie veilig nie, omdat daar nie elektriese omheinings is nie, en die hek nie outomaties toemaak nie. As ek kan sal ek my geld wil terug hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Thorndike Thabang
Home at Harry's
Good afternoon Mam, we apologise for your experience. Indeed we have no burglar proofs on our windows, but it is because our place and the area where we are based is very safe, we have never had any form of criminal incidents. I also apologise that your husband couldn't sleep, unfortunately one of the guest's car had an alarm malfunction and kept on being activated, we had no control of it. I also apologise that you did not get a room as advertised on the website you booked on, we have different types of rooms somewhere are en-suite and some are not, and some are full bathrooms with toilet shower and a bath while others only have a toilet and a shower. These rooms also differ in prices. I really apologise for your experience.

Shanique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Amazing service and it felt like a home away from home. Molly and Refilwe were very welcoming and attentive. The bed was super comfortable and the breakfast was delicious. I can't wait to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thorndike Thabang
Home at Harry's
Thank you very much Mam,we can't wait to host you again.

Annelize P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Was vroeër daar en met ope arms en vriendelikheid verwelkom. Is na ons kamer geneem en is gevra wat en hoe laat ons ontbyt die volgende oggend wil hê. Was uit vir die dag met ons terugkeer die aand het ons gebraai en rustig gesit en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thorndike Thabang
Home at Harry's
Baie dankie, Annelize! Thank you very much, we are looking forward to hosting you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thorndike
Thabang

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R779
R779 R662
per nag, vir 2 mense
Vanaf R779
R779 R662
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kittyhawkweg 8, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARf4W3L0b3N2kJb1Y4lQyg7tAVdrjzsQQOgVCcCl7PvpkyYwo1B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R779 nouVanaf R662 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 8 Kittyhawk Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.843560219303 28.246411410282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang