Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home at Harry's

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kittyhawkweg 8, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Vanaf R779 R662 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Home at Harry's bied 'n B&B en is in Pierre Van Ryneveld geleë. Die gastehuis is ideaal geleë 25 minute vanaf Centurion, sentraal Pretoria, en O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Akkommodasie by Home at Harry's beskik oor 4 gastekamers wat individueel versier is. Elke kamer is gerieflik gemeubileer en het 'n klein sitarea wat uitloop op 'n privaat patio met braaigeriewe.

Daarbenewens het elke kamer tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis bied ook gratis WiFi-internet en veilige parkeerplek van die straat af vir motors.

Home at Harry's is 'n paar minute se ry vanaf Ryneveld Lifestyle Centre, Irene Village Mall geleë; besigheidsparke in die area, en ander interessante plekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Yolene C
Gesin met klein kinders
5.0
Friendly staff, very welcoming, nice breakfast, clean rooms. We truly enjoyed our stay. The staff were so welcoming and our room was ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Yolanda F
5.0
Sal weer gaan bly. Dit was baie goed. Ontbyt is 'n wenner.
Mrt 2024
Stephan K
5.0
Uitstekend. Ek sal enige een aanraai om by hulle tuis te gaan.
Okt 2023
Shanique V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing service and it felt like a home away from home. Molly and Refilwe were very welcoming and attentive. The bed was super comforta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Chantal D
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid. Absoluut aangenaam en vriendelik.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thorndike
Thabang

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kittyhawkweg 8, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Home at Harry's het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R779
R779 R662
per nag, vir 2 mense
Vanaf R779
R779 R662
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kittyhawkweg 8, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARf4W3L0b3N2kJb1Y4lQyg7tAVdrjzsQQOgVCcCl7PvpkyYwo1B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R779 nouVanaf R662 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 8 Kittyhawk Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.843560219303 28.246411410282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang