Home Away
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Volcain-singel 14, Hillwood Landgoed, Pinehurst, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Home Away is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n stil woonbuurt van Durbanville, 'n voorstad van Kaapstad. Die snelgroeiende voorstad spog met puik winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete.
Die smaakvol gemeubileerde huis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, TV met toegang tot Netflix, 'n skuifdeur wat na die tuin lei, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens vir kinders, en hulle deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit maak oop op 'n patio met ingeboude braaigeriewe en 'n sitarea. Die huis bied ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, alarmstelsel en dubbelmotorhuis.
Die eenheid is binne maklike bereik van besienswaardighede in die area soos Tygervallei en Glengarry Winkelsentrums, Durbanville wynlandgoedere, gholfklubs, Kaapstadse strande, Welgemoed Gholflandgoedere, Grand West Casino en Tafelberg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Volcain-singel 14, Hillwood Landgoed, Pinehurst, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Home Away het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pinehurst Noordelike Voorstede Kraaifontein Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Volcain-singel 14, Hillwood Landgoed, Pinehurst, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang