Home Away
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Volcain-singel 14, Hillwood Landgoed, Pinehurst, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Home Away is 'n bekoorlike vakansiehuis in Pinehurst, 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Dié woonbuurt is naby winkelsentrums, restaurante, kroeë en 'n wêreldgehalte wynroete.
Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, TV met toegang tot Netflix, 'n skuifdeur wat na 'n tuin lei en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens ideaal vir kinders. Die badkamer met 'n stort en 'n bad word deur al die gaste gedeel.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die sitkamer lei na 'n patio met ingeboude braaigeriewe en 'n sitarea. Die huis bied 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, alarmstelsel en dubbelmotorhuis.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Tygervallei- en Glengarry winkelsentrum, Durbanville wynlandgoedere, gholfklubs, Kaapstad se strande, Welgemoed Gholflandgoed, Grand West Casino en Tafelberg in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Volcain-singel 14, Hillwood Landgoed, Pinehurst, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Home Away het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pinehurst Noordelike Voorstede Kraaifontein Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Volcain-singel 14, Hillwood Landgoed, Pinehurst, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang