Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Butlers Crown Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 78, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Butlers Crown Guest House bied verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Wilkoppies. Ons eiendom van 2 ha het 'n plattelandse atmosfeer en gaste sal mal wees oor die pragtige tuine met volop voëllewe en fonteine.

Geriewe sluit 'n familiekothuis, klassieke suites en 3 dubbelkamers, elk met lugversorging, private ingange, en suite-badkamers, DStv (sekere kanale), tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies in. Gaste is welkom om onder die lapa of by die swembad te ontspan of af te koel in die swembadjie. Genoeg veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Gaste het die keuse van 'n opsionele a la carte-ontbyt en aandete wat of in die eetkamer of in gaste se kamers bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Willmine L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, bekostigbaar, stil. Ja, ons het lekker gebly.
Aug 2024
Madeleine C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies, pragtig, skoon, alles werk! Sal Butlers Crown definitief aanbeveel. Heerlik uitgerus! Rustig, netjies, pragtig, skoon en alles werk! ...
Sien meer
Apr 2024
Wickus S
Saam met vriende
5.0
Gemaklik. Baie mooi en netjiese gastehuis.
Mrt 2024
Rokshana G
Saam met lewensmaat
5.0
An enjoyable, safe and tranquil overnight stay with a hearty breakfast served. Our host was gracious and hospitable, and went above and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Melinda Bredenkamp Nou Mare M
5.0
Pragtige, veilige oornagplek. Die eienaars het my vriendelik ontvang. Ek het baie tuis gevoel en baie lekker gebly. Dit was 'n lafenis vir my moeë lig...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Dr Yusuf Dadoo-laan 78, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Butlers Crown Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 78, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb0606bb9dd5a1acea3d2ee4849ddc84c9a11ea5ed5169b9e1103f0a32f66b3ec843817a4b348c3197a118512a082ad9e011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 78 Dr Yusuf Dadoo Avenue Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.826167548934 26.667294502258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang