Home Away From Home
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: De Villiers-laan 16, Kenridge, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Home Away From Home is 'n moderne en ruim selfsorg-vakansieateljee in die veilige Kenridge-woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind.
Die oopplan-ateljee is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 'n kind.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die eiendom is beurtkragbestand met sonpanele, 'n omskakelaar en 'n gasgeiser. WiFi-toegang word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, en parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- De Villiers-laan 16, Kenridge, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kenridge Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: De Villiers-laan 16, Kenridge, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang