Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Away from Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tasca H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Everything was good. Clean, friendly owner. Everything was good. Clean, friendly owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het op pad Wildtuin toe daar oorgeslaap en toe sommer ook op pad terug. Die plek is goed ingerig en privaat met 'n veilige parkeerarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berdine M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie goeie plek om te bly. Baie baie tevrede met die blyplek, die mense is baie vriendelik en gesellig en die kamer is baie mooi skoon en alles wat benodig was, was daar. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Baie gemaklik en aangenaam. Baie lekker en gemaklik. Wynand was baie behulpsaam, maar Boesman was die beste gasheer en het ons harte gesteel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Didri S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie lekker al was dit kort. Ons het baie lekker gebly en die plekke was baie skoon en netjies. Diens was vriendelik en baie goed. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janes B
1 nag
5.0
Sep 2023

Heerlik lekker geslaap. Skoon en netjies, asook lekker naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita H
1 nag
5.0
Aug 2023

Vriendelike en gasvrye mense. Altyd bereid om te help met enige iets. Stil en rustig, baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Mooi skoon en goed toegerus. Ons moes vroeër inboek om by 'n troue in die nabye area te wees. Die eienaars was só tegemoetkomend en het seker gemaak ons kon betyds die sleutel kry. Die woonstel was baie skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n lekker, gerieflike aand. Ons was net een aand hier, maar sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian N
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Beslis 'n heerlike wegbreek. Ons verblyf was baie rustig, met baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janes B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Rustig en lekker geslaap, baie dankie. Baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klippanweg 531, Christiaanville, Montana, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2bc90f8098bb211db76b26d6d823aef8fbede81fae5a951d9a57665676ff075dc4dc30630349efd3b39bd62d9702cf4e396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 531 Klippan Road Christiaanville 0002 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.660385100695 28.243749122413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang