Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Away from Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Home Away from Home
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louise D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Veilig en lekker.

Ja, ons het lekker gebly.

Tasca H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasca H

Everything was good. Clean, friendly owner.

Everything was good. Clean, friendly owner.

Marthinus S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus S

Ons het op pad Wildtuin toe daar oorgeslaap en toe sommer ook op pad terug.

Die plek is goed ingerig en privaat met 'n veilige parkeerarea.

Berdine M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine M

Baie goeie plek om te bly.

Baie baie tevrede met die blyplek, die mense is baie vriendelik en gesellig en die kamer is baie mooi skoon en alles wat benodig was, was daar. Sal die plek beslis aanbeveel.

Lize B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Baie gemaklik en aangenaam.

Baie lekker en gemaklik. Wynand was baie behulpsaam, maar Boesman was die beste gasheer en het ons harte gesteel.

Didri S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Didri S

Baie lekker al was dit kort.

Ons het baie lekker gebly en die plekke was baie skoon en netjies. Diens was vriendelik en baie goed. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Janes B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janes B

Heerlik lekker geslaap.

Skoon en netjies, asook lekker naby aan alles.

Anita H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Vriendelike en gasvrye mense. Altyd bereid om te help met enige iets.

Stil en rustig, baie netjies en gerieflik.

Liza S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Mooi skoon en goed toegerus.

Ons moes vroeër inboek om by 'n troue in die nabye area te wees. Die eienaars was só tegemoetkomend en het seker gemaak ons kon betyds die sleutel kry. Die woonstel was baie skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n lekker, gerieflike aand. Ons was net een aand hier, maar sal beslis weer terugkom!

Ian N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian N

Beslis 'n heerlike wegbreek.

Ons verblyf was baie rustig, met baie vriendelike ontvangs.

Janes B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janes B

Rustig en lekker geslaap, baie dankie.

Baie lekker gebly en geslaap.

Annah M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annah M

Enjoyable.

We really enjoyed our stay in a very quiet environment.

Ronel L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Gerieflik en gemaklik.

Daar is alles wat jy nodig het. Ons het die swembad baie geniet. 'n Bietjie privaatheid by die kuierstoepie sal help.

Paul V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Een van die beste plekke waar ek al oorgebly het! Sal dit regtig aanbeveel.

Vinnige, vriendelike diens wat waarlik my sak pas.

Natasja R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja R

Rustig en gemaklik.

Presies wat ons bespreek het. Ons was goed ontvang en alles was soos ons dit verwag het. Alle geriewe was uitstekend behalwe miskien vir die voorhuis banke, nie lekker sitbanke nie! Ons het dit baie geniet en sal dit altyd weer oorweeg.

Marizaan C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizaan C

Verwagtinge oortref.

Skoon en netjiese verblyf wat goed ingerig is vir selfsorgbehoeftes.

Tshiamo M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tshiamo M

Mostly quiet. I was given a lot of freedom on the premises. Cleaners come by consistently.

An entire set of cutlery and plates were provided, including pots and pans. The location is right next to a small shopping center and a few kilometres from kollonade mall. I enjoyed my stay.

Erika L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

Was baie vriendelik en het ons vroeër laat ingaan sodat ons betyds was vir troue.

Ons was baie ingenome met vriendelikheid en hul omgee. Lekker gekuier by hulle.

Mandy S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

Puik voel soos n tikkie hemel.

Absoluut 'n blessing, die vrede en omgee en diens is van top gehalte. Sal beslis weer en weer gaan en aanbeveel vir enige iemand wat net weer wil ervaar wat puik diens is. Dankie julle.

Johan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Dit was heel aangenaam

Die plekkie was baie lekker, met al die geriewe wat mens graag tot jou beskikking wil hê.

Alec D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alec D

Dit was regtig 'n goed geleë, netjiese en waarde vir geld ondervinding

Die afstandbeheerder vir die hek is 'n bietjie van 'n probleem, dit wou nie werk nie en ons moes elke keer die eienaar skakel om die hek oop te maak wat my ietwat ongemaklik laat voel het, veral op 'n Sondagmiddag wanneer mense gewoonlik rus en nou moet jy hulle onnodig pla. Maar ten spyte van alles is dit beslis waarde vir geld.

Karen D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Karen D

Was bietjie duur vir 1 persoon.

Baie netjies en skoon maar sal dit eerder vir 'n gesin aanbeveel.

Melissa M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Sakpas, ruim akkommodasie met luilekker ontspanningsgeriewe.

Ten volle toegeruste akkommodasie met swem- en braai-area waar ons heerlik kon ontspan. Vriendelike ontvangs deur Wynand en Annie, wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf aangenaam te maak. Sal beslis weer terugkeer.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klippanweg 531, Christiaanville, Montana, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2bc90f8098bb211db76b26d6d823aef8fbede81fae5a951d9a57665676ff075dc4dc30630349efd3b39bd62d9702cf4e396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 531 Klippan Road Christiaanville 0002 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.660385100695 28.243749122413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang