Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lovely Condo

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Torquay-keeromstraat 30, Parklands, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lovely Condo with a view is 'n selfsorghuis wat in Parklands aan die Weskus van Kaapstad geleë is. Die eiendom kan tot 4 gaste akkommodeer.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl slaapkamer 2 met 'n enkelbed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met 'n Android-boks vir stroom in die leefarea. Die leefarea sluit 'n slaapbank in wat 1 kind kan akkommodeer.

Gaste het toegang tot gratis WiFi (selfs tydens beurtkrag), veilige parkeerplek en 'n groot balkon met 'n uitsig oor Tafelberg in die verte.

Die huis is 3 km vanaf die see geleë en in 'n baie sentrale en veilige area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Lovely Condo
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Torquay-keeromstraat 30, Parklands, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lovely Condo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Torquay-keeromstraat 30, Parklands, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3414165ea0d2bfd13d962592271cea1c55c1f4e3f6055bea58fb18b1f07b93d006d3e9d7bf117148c363c0abad5f6f4ad6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 30 Torquay Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.808517287096 18.502326220238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang