Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home from Home

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Butterfly Lane
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. 'n TV met DStv is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien die eienaars 2 honde op die perseel het, maar hulle het nie toegang tot die woonstel nie.
'n 50% deposito word gehef om die bespreking te bevestig en is 7 of meer dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Indien die bespreking binne 7 dae of minder voor die inklokdatum gemaak word, moet die volle bedrag betaal word om die bespreking te bevestig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Olive Garden
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, potte, panne, eetgerei en breekware. 'n TV met DStv is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien die eienaars 2 honde op die perseel het, maar hulle het nie toegang tot die woonstel nie.
'n 50% deposito word gehef om die bespreking te bevestig en is 7 of meer dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Indien die bespreking binne 7 dae of minder voor die inklokdatum gemaak word, moet die volle bedrag betaal word om die bespreking te bevestig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Lost in Stars
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Gaste kan in die sitkamer ontspan en daar is 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien die eienaars 2 honde op die perseel het, maar hulle het nie toegang tot die woonstel nie.
'n 50% deposito word gehef om die bespreking te bevestig en is 7 of meer dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Indien die bespreking binne 7 dae of minder voor die inklokdatum gemaak word, moet die volle bedrag betaal word om die bespreking te bevestig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Alan Paton-weg 188, Bulwer, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM5dA8EzqbXwiznhlRsKdtckKl5HRUVdxGFXVg6MjdjrrlSSD2A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 188 Alan Paton Road Bulwer 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.862054313201 30.99314784418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang