Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home from Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Bradley S
1 nag
5.0
Apr 2024

Excellent. Lovely host and setting. Clean and well-appointed accommodation with all that you could require. Secure parking, which was important for me. Excellent value for money. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Netjies en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drickus F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Probleem vry en gemaklik. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert S
1 nag
5.0
Nov 2023

Baie gerieflik, lekker gebly. Baie nice, dankie. Verblyf is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Home from Home
Dankie Albert vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.

Hermann G
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

My verwagtinge oortref. Alles wat nodig is, is daar en die eienaars is behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Home from Home
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.

Jakobus V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Heerlik, huislik, mooi tuin en stil omgewing met vriendelike mense. Heerlike, stil omgewing net af van die snelweg. Mooi tuin, pragtige akkommodasie. Goeie bystandkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Home from Home
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop om jou gou weer te sien.

Alinda S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie aangenaam. Ruim, gerieflike verblyf. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Home from Home
Dankie Alinda.

Lisa R
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Thank you for an enjoyable working holiday. I really enjoyed my time in Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Home from Home
Thank you Lisa.

Malan C
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Wonderlike verblyf! Baie dankie vir die netjiese en skoon verblyf. Baie gerieflik geleë ook! Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Home from Home
Dankie Malan, ons waardeer die positiewe terugvoer.

Willem B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Buiten die water 100%. Jammer daar was geen water toe ons om 04:30 opgestaan het om te ry nie?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 147

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versterstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYjU4NmExLTk3YmYtNDdkNS05ZDM2LWVjZjkwZTMwNzdjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 6 Verster Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -29.125378891195 26.173679530621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang