Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home from Home Eureka

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Woodside Court 2, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Home from Home Eureka bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n selfsorgwoonstel wat op 'n residensiële eiendom sentraal in Rondebosch geleë is. Die woonstel is gekoppel aan 'n gesinshuis met 'n heeltemal aparte en privaat ingang.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n mini-oond en 'n yskas/vrieskas. Daar is 'n slaapbank vir 'n derde persoon. Daar is ook 'n wasgoeddraad vir gaste om te gebruik. Die woonstel is toegerus met 'n TV met Openview en 'n kluis. Daar is 'n omskakelaar wat die Wi-Fi sal aanhou tydens beurtkrag. Onderdakparkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 1 motor. Gaste het toegang tot 'n gedeelde agtertuin met 'n tafel en stoele.

Die eiendom is naby Rondebosch Common en die Rooi Kruis Kinderhospitaal geleë. Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront is ongeveer 20 minute weg. Ons is ook so 10 minute van Nuweland Rugby en krieketgronde af. Daar is baie winkelsentrums naby soos Cavendish, Kenilworth en Riverside. Lughawe 10 + minute weg

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Spaans

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jeannie M
5.0
Lovely! Delightful little cottage, tea, coffee and milk provided, microwave and fridge worked well. Beautiful garden, carefully cared f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Jolene M
Gesin met klein kinders
5.0
Truly a home from home. We enjoyed our stay. We were able to find peace and calmness after a stressful day at the hospital. The hosts a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Mandie L
5.0
We were received with open arms. Great accommodation. Safe parking. Lovely place. Friendly owners. Checked in regularly to ensure we ar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Carla V
Saam met lewensmaat
5.0
Magnificent. Beautiful people. Can't wait to visit them again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Beverley C
Saam met lewensmaat
5.0
Stay was lovely. Had a good night's rest on the bed. Got up without any back pain. Great husband and wife team. Must provide a sports c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Woodside Court 2, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Home from Home Eureka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Woodside Court 2, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWncK6wROWI2kT5vB0NW9ajTj0By7Er2JCn0Om5QB03lnnWTS1w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 2 Woodside Court Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.966942367762 18.494760535582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang