@ Home Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hendrik D - Sep 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Elsabe F - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker, skoon, gemaklik, goeie diens.
Jacques P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Waarde vir geld.
@ Home Guest House se terugvoer
Baie Dankie
Thank you, much appreciated.
Melinda M - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker en veilig. As dit somer was, sou ons lekker kon swem.
Jos N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjes. Rustig. Dagelijkse skoonmaakdiens.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you for the rating. Safe trip back home.
Kediemetse M - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you for the review, much appreciated.
Jacob L - Des 2023
Algehele gradering
My wife and I felt at home within seconds. Cleanliness is the key.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you for the rating. Hope to see you again.
Charl E - Des 2023
Algehele gradering
Goeie oorslaap plek.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you. Hope to see you again.
Khensani N - Mei 2022
Algehele gradering
It was awesome.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you, hope to see you again.
Multy M - Okt 2022
Algehele gradering
It was pleasant.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you, hope to see you again.
Corinne H - Jul 2022
Algehele gradering
Gemiddelde verblyf.
Kobin J - Jul 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, gasvry mense en goeie prys!
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you for the review.
Kedumetse M - Sep 2021
Algehele gradering
Clean, accommodative, peaceful and quite. Customers service was superb.
Semakaleng M - Sep 2021
Algehele gradering
Good.
Mari D - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en baie lekker geslaap.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you for the review.
Bongi M - Nov 2021
Algehele gradering
Overnight stay following a wedding. It was perfect and homely.
Wouter C - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese kamer en bed, handdoeke ens.
Daleen L - Des 2021
Algehele gradering
Natasha het na ons toe gery om ons te verwelkom, waardeer dit baie. Beddens was goeie kwaliteit.
@ Home Guest House se terugvoer
Hi Daleen
Sorry about the leak we have had excessive rain over the past weeks and I am busy repairing the leaks.
My apologies once again.
Regards,
Natasha
Dalene B - Sep 2021
Algehele gradering
Diens kan verbeter. Onveilig met bouers.
Lees meerMarina P - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld
@ Home Guest House se terugvoer
Hi, glad to hear you enjoyed your stay with us. Hope to see you again. Thank you.
Vicky P - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik.
@ Home Guest House se terugvoer
Baie dankie Vicky
Helena S - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelik, baie skoon. Waarde vir geld. Heerlike ontbyt, asook aandete. WiFi en DStv.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you for the review, Helena.
Noa K - Des 2019
Algehele gradering
Excellent clean guest house. A real home away from home.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you for the rating. Much appreciated.
Hope to see you again
Sello H - Des 2019
Algehele gradering
Awesome.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you for the rating, it's much appreciated. Hope to see you again.
Kefiloe S - Sep 2018
Algehele gradering
The place is a 5-star hotel version of a guest house.
Felix L - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Miemie B - Okt 2017
Algehele gradering
Natasha se diens was puik.
@ Home Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Lesego M - Okt 2017
Algehele gradering
I had a pleasant, comfortable night.
@ Home Guest House se terugvoer
Hi Lesego
Thank you for the feedback much appreciated.
Regards Natasha
Laureen V - Sep 2017
Algehele gradering
Gemaklik, soos by die huis.
@ Home Guest House se terugvoer
Hi Laureen,
Thank you for the feed back, much appreciated.
Regards,
Natasha
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooistraat 17, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang