Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir @ Home Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hendrik D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Baie netjies en skoon.

Baie netjies verblyf. Rustige omgewing. Goeie sekuriteit en vriendelike diens.

Elsabe F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe F

Lekker, skoon, gemaklik, goeie diens.

Atlete met 2 juffrouens heerlik en gemaklik gebly. Baie dankie.

Jacques P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Baie lekker en rustig. Waarde vir geld.

Baie lekker plekkie. Skoon en netjies, sal beslis weer oorbly.

@ Home Guest House se terugvoer

Baie Dankie
Thank you, much appreciated.

@ Home Guest House
Melinda M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M

Baie lekker en veilig. As dit somer was, sou ons lekker kon swem.

Skoon, netjies en ruim kamers. Diens was puik. Ons TV het nie gewerk nie, en die eienaar het dadelik uitgekom om dit reg te maak. Dit was 9 uur die aand.

Jos N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Netjes. Rustig. Dagelijkse skoonmaakdiens.

Ons het lekker gekuier. Mooie blyplek.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you for the rating. Safe trip back home.

@ Home Guest House
Kediemetse M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kediemetse M

Awesome.

It was more than what I expected. Like we always say, value for money. I loved my room; it was spacious and my kids loved it too.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you for the review, much appreciated.

@ Home Guest House
Jacob L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob L

My wife and I felt at home within seconds. Cleanliness is the key.

The host is warm, committed and extremely friendly. She did the orientation clearly and was always smiling.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you for the rating. Hope to see you again.

@ Home Guest House
Charl E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E

Goeie oorslaap plek.

Baie lekker gebly. Goeie oorslaap plek.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you. Hope to see you again.

@ Home Guest House
Khensani N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khensani N

It was awesome.

Clean. Best customer service.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you, hope to see you again.

@ Home Guest House
Multy M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Multy M

It was pleasant.

Clean and well taken care of.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you, hope to see you again.

@ Home Guest House
Corinne H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corinne H

Gemiddelde verblyf.

Ongelukkig moes ek 'n koue stort neem aangesien daar nie genoeg warm water was nie. Vriende se stort het die hele badkamer natgespuit. Gelukkig het die kragopwekker verligting vir die beurtkrag gebring. Plekkie is geskik vir enkellopendes of paartjies, definitief nie oornag vir kampeerders nie, geen plek vir karavaan/waentjie omdraai nie. Dankie wel vir goeie restaurantaanbeveling.

Kobin J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobin J

Baie skoon en netjies, gasvry mense en goeie prys!

Ons het baie lekker daar gebly.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you for the review.

@ Home Guest House
Kedumetse M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kedumetse M

Clean, accommodative, peaceful and quite. Customers service was superb.

A very beautiful place to stay.

Semakaleng M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Semakaleng M

Good.

Only blankets not smelling fresh, It's like different people used the same blankets without being washed.

Mari D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari D

Ons het heerlik gekuier en baie lekker geslaap.

Baie dankie vir 'n baie lekker kuier. Slaapkamers was baie skoon en entjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis word aanbeveel.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you for the review.

@ Home Guest House
Bongi M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bongi M

Overnight stay following a wedding. It was perfect and homely.

The owner is very friendly, waited for us to check in just before 23H00. The room was more than I expected for the amount. It was a family room with extra bedroom and single bed for a child. Secluded as well. I loved it. Linen fresh, bed and pillows very comfortable.

Wouter C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter C

Baie netjiese kamer en bed, handdoeke ens.

Net die bure en buurt se honde wat vroegoggend almal begin blaf het, maar anders lekker geslaap.

Daleen L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen L

Natasha het na ons toe gery om ons te verwelkom, waardeer dit baie. Beddens was goeie kwaliteit.

Ons het gesukkel met parkering. In ons badkamer was 'n swart kol teen die plafon. Dit het nie gepla nie totdat dit die aand begin reën het. Die water het teen die muur afgestroom, besef die swart kol is as gevolg van waterdigtheid. Dak ook gelek regs bokant die bed. Krag het afgegaan en ons kon kragboks nie opspoor nie. Aircon kon dus nie werk nie, baie warm.

@ Home Guest House se terugvoer

Hi Daleen

Sorry about the leak we have had excessive rain over the past weeks and I am busy repairing the leaks.
My apologies once again.

Regards,
Natasha

@ Home Guest House
Dalene B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene B

Diens kan verbeter. Onveilig met bouers.

Ons kon nie inboek om 14:45 nie. Beddegoed nog nie eers oorgetrek nie. Niemand by ontvangs nie, net dame wat gestryk het. Help veel daar is 'n hek voor by die erf maar langs die kant van die erf is 'n hele blok beton-skywe uitgehaal om bouers vrye toegang te gee tot die perseel. En voornemende skelms dus ook. Daar was geen hek wat kon sluit nadat die bouers weg was nie en ons was heel nag onrustig oor ons voertuig buite. Dit het gereën en die dak het gelek in die kamer langs die een bed. Ons het maar die toilet-matjie daar gesit net om klank effe te demp. Met die wind wat gewaai het het die seile van die bouery heel nag geraas en slaap was min.

Marina P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P

Waarde vir geld

Dit is die tweede keer wat ons by @Home Guest House bly. Die gasvrou is baie vriendelik en ons was mal oor ons eenheid waar ons saam met ons dogter gebly het. Alles was silwerskoon en so netjies. Ons het tog te lekker langs die swembad gekuier na 'n lang reis. Gaan definitief weer daar bly.

@ Home Guest House se terugvoer

Hi, glad to hear you enjoyed your stay with us. Hope to see you again. Thank you.

@ Home Guest House
Vicky P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky P

Dit was baie gemaklik.

Baie netjiese en mooi gemeubileerde akkommodasie. Veilige parkering en goed geleë.

@ Home Guest House se terugvoer

Baie dankie Vicky

@ Home Guest House
Helena S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Vriendelik, baie skoon. Waarde vir geld. Heerlike ontbyt, asook aandete. WiFi en DStv.

Vriendelik. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar bly. Daar is 'n swembad ook.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you for the review, Helena.

@ Home Guest House
Noa K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noa K

Excellent clean guest house. A real home away from home.

Commendable place indeed. 100%.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you for the rating. Much appreciated.
Hope to see you again

@ Home Guest House
Sello H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello H

Awesome.

I have much respect for the landlord. She made sure that we were sorted with everything that we needed. There was loadshedding around the city but not for us. Definitely going back.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you for the rating, it's much appreciated. Hope to see you again.

@ Home Guest House
Kefiloe S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kefiloe S

The place is a 5-star hotel version of a guest house.

The service and safety is lovely.

Felix L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Felix L

Netjies, skoon en gemaklik.

As bejaardes sou gemakstoele in die kamer waardeer word.

Miemie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie B

Natasha se diens was puik.

Die gastehuis baie netjies en gerieflik.

@ Home Guest House se terugvoer

Baie dankie.

@ Home Guest House
Lesego M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego M

I had a pleasant, comfortable night.

I enjoyed my stay and the place was very homey.

@ Home Guest House se terugvoer

Hi Lesego
Thank you for the feedback much appreciated.
Regards Natasha

@ Home Guest House
Laureen V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laureen V

Gemaklik, soos by die huis.

Baie netjies en mooi. Ek sal elke keer hier wil oornag. Vriendelike eienaar.

@ Home Guest House se terugvoer

Hi Laureen,
Thank you for the feed back, much appreciated.
Regards,
Natasha

@ Home Guest House
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooistraat 17, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjOWFjNmE0LTFjMzgtNDc4NS1hNTgyLTMzMDUwMThjNDU4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 17 Mooi Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.538441 26.066513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang