Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooistraat 17, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@Home Guest House bied gerieflike verblyf in Zeerust. Dié gastehuis is stylvol gemeubileer en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 4 gastekamers. Elke kamer het 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe en 'n privaat badkamer. Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike kombuis. Verder is daar 'n swembad, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar. Die huis kan ook as 'n geheel bespreek word deur 'n groep van 10 gaste op die meeste.

Daar is tientalle doendinge in die omgewing. Gaste kan gaan voetslaan of 'n 4x4-roete aanpak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Hendrik D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Baie netjies verblyf. Rustige omgewing. Goeie sekuriteit en vriendelike diens.
Sep 2024
Elsabe F
5.0
Lekker, skoon, gemaklik, goeie diens. Atlete met 2 juffrouens heerlik en gemaklik gebly. Baie dankie.
Sep 2024
Jacques P
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker en rustig. Waarde vir geld. Baie lekker plekkie. Skoon en netjies, sal beslis weer oorbly.
Apr 2024
Kediemetse M
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. It was more than what I expected. Like we always say, value for money. I loved my room; it was spacious and my kids loved it t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Melinda M
Besigheidsreis
4.8
Baie lekker en veilig. As dit somer was, sou ons lekker kon swem. Skoon, netjies en ruim kamers. Diens was puik. Ons TV het nie gewerk nie, en die eie...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mooistraat 17, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Gaste dink @ Home Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooistraat 17, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjOWFjNmE0LTFjMzgtNDc4NS1hNTgyLTMzMDUwMThjNDU4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 17 Mooi Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.538441 26.066513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang