@ Home Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lousea Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Endriette N - Des 2023
Algehele gradering
Is vir seker my verkose blyplek in Rustenburg.
De Witt B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies, goeie diens en waarde vir geld.
@ Home Guest House se terugvoer
Baie baie dankie.
We appreciate it.
Anthony B - Sep 2023
Algehele gradering
Very comfortable and the hospitality was good.
Bianca M - Apr 2023
Algehele gradering
A pleasant stay @ Home Guest House.
@ Home Guest House se terugvoer
Hi B
Thank you so much, we do all our best for our guests and make sure you feel at @Home and safe.
Thank you again
Johannes Vusi M - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful stay and top class services.
@ Home Guest House se terugvoer
Good day, thank you so much. We appreciate it a lot.
Annazelle D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies met vriendelike diens.
Japie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik.
@ Home Guest House se terugvoer
Hi Marilé
Thank you so much we appreciate it a lot.
Evelyn S - Jun 2023
Algehele gradering
Simple yet stunning.
Frank & Marliza V - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjiese geriewe.
Stefanie S - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
@ Home Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Anthony B - Nov 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you, Anthony.
Hope that you will come back again.
Tienie P - Nov 2022
Algehele gradering
Goed.
Johannes Vusi M - Aug 2022
Algehele gradering
We enjoy staying at@ Home Guest House
@ Home Guest House se terugvoer
Good day,
Thank so much, we appreciate it. Hope that we will see you again in future.
Jaco S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike verwelkoming gekry.
Yvette S - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Henko V - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies.
@ Home Guest House se terugvoer
Hi Henko
Thank you very much we really appreciate your feedback, We will follow up on the issue.
Kind Regards,
Monicca
Lynton A - Apr 2021
Algehele gradering
Everything was really great.
@ Home Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om julle binnekort weer te sien! Voorspoed en seën vorentoe!!
Danie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Het lekker gebly, sal enige tyd weer daar slaap.
@ Home Guest House se terugvoer
Julle is baie welkom, kom kuier gerus weer by ons!!
Carol-jane B - Nov 2018
Algehele gradering
Lieflike verblyf in 'n baie rustige atmosfeer.
Nosihle N - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastic to stay there, it was a wow!
Denise G - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig, pragtige tuine, uitstekende diens.
Tania S - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lla D - Okt 2017
Algehele gradering
Great value for money and the staff is very friendly!
Jack M - Mei 2017
Algehele gradering
Awesome!
Annamarie G - Mrt 2017
Algehele gradering
Ag, hoekom kon ons nie maar langer by die wonderlike plek gebly het nie?
@ Home Guest House se terugvoer
Dankie Annemarie. Julle is baie welkom en ons sien uit daarna om julle weer hier te kan ontmoet.
Frances V - Des 2017
Algehele gradering
Stil rustig en aangename veilige verblyf.
Thabo S - Jan 2017
Algehele gradering
Excellent place to stay.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you Thabo! We hope to see you again!
Leslie A - Nov 2017
Algehele gradering
Microwave dirty, insects in the toilet light bulb, not swept outside of our room.
Alet V - Okt 2016
Algehele gradering
Highly recommended.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you so much Alet! It was a pleasure to accommodate you. Please come again. Regards Ronel
Elizabeth M - Sep 2016
Algehele gradering
Spacious and comfortable.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you, Liza! We are so happy that you enjoyed your stay @Home! We hope that you had a lovely time in Gabarone. Please visit us again should you pass through Rustenburg again.
Banele M - Mrt 2016
Algehele gradering
Staff is friendly and professional.
@ Home Guest House se terugvoer
Thank you so much Banele! It was a pleasure too accommodate you.
Please come again.
Regards
Lousea
Etienne V - Sep 2015
Algehele gradering
Gasvry verby!
Hannie M - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige toegeruste kamer met alles wat mens nodig het om oor te slaap. Baie vriendelike mense wat baie behulpsaam is.
Coert E - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik en goeie kwaliteit.
Arle D - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Bettie E - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Rofhiwa Given M - Aug 2015
Algehele gradering
It's worth the money!
Sello M - Apr 2015
Algehele gradering
It was welcoming and we were able to relax without any disturbance.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Vaalbos Laan, , Rustenburg, 0299, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang