Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lousea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir @ Home Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Endriette N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Endriette N

Is vir seker my verkose blyplek in Rustenburg.

Vriendelike diens, netjiese eenhede en elke oggend 'n heerlike ontbyt.

De Witt B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Witt B

Baie netjies, goeie diens en waarde vir geld.

Pragtige tuin en vriendelike diens.

@ Home Guest House se terugvoer

Baie baie dankie.

We appreciate it.

@ Home Guest House
Anthony B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Very comfortable and the hospitality was good.

Please change the security light above room 5 as it is really disturbing.

Bianca M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

A pleasant stay @ Home Guest House.

I felt very welcome and safe while staying at @ Home Guest House. The staff is very friendly and professional and accommodated me for a very early next day departure.

@ Home Guest House se terugvoer

Hi B

Thank you so much, we do all our best for our guests and make sure you feel at @Home and safe.

Thank you again

@ Home Guest House
Johannes Vusi M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Vusi M

Peaceful stay and top class services.

This guesthouse is first class and my colleagues were impressed. Fresh air and best service received from the staff.

@ Home Guest House se terugvoer

Good day, thank you so much. We appreciate it a lot.

@ Home Guest House
Annazelle D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annazelle D

Baie netjies met vriendelike diens.

Martha het ons baie vriendelik verwelkom. Alles was skoon en netjies. Ek sal graag weer by @ Home Guest House bespreek en aanbeveel.

Japie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie L

Vriendelik en gerieflik.

Die ontvangs en diens wat Suzi bied, kan nie verbeter word nie. Sy was deurgaans uiters behulpsaam en vriendelik. Die kamer was baie netjies, skoon en goed toegerus. Kan @Home met vrymoedigheid aanbeveel.

@ Home Guest House se terugvoer

Hi Marilé

Thank you so much we appreciate it a lot.

@ Home Guest House
Evelyn S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn S

Simple yet stunning.

Had a beautiful two nights stay at the guest house in the middle of winter. Would love to come visit again in summer to enjoy their garden as it is truly as beautiful and well looked after as depicted in the pictures. Friendly staff, very clean room and well-prepared food. Thank you.

Frank & Marliza V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank & Marliza V

Vriendelike diens en netjiese geriewe.

Ons het baie lekker daar oornag. Ontbyt was heerlik. Staf is baie vriendelik. Kamer is netjies, bietjie knap. Kort wel daai ietsie ekstra in die kamer om die prys te regverdig. Maar oor die algemeen was dit 'n baie positiewe ervaring.

Stefanie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Skoon en netjiese plek. Hul kragopwekkers is 'n groot pluspunt met al die loadsheding. Heerlike ontbyt.

@ Home Guest House se terugvoer

Baie dankie.

@ Home Guest House
Anthony B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Very comfortable.

Well received by the host and the staff were helpful, competent and friendly.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you, Anthony.

Hope that you will come back again.

@ Home Guest House
Tienie P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie P

Goed.

Gaste huis baie netjies, en rustige omgewing.

Johannes Vusi M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Vusi M

We enjoy staying at@ Home Guest House

We enjoyed being at @ Home Guest House and the service was top class and friendly people.

@ Home Guest House se terugvoer

Good day,

Thank so much, we appreciate it. Hope that we will see you again in future.

@ Home Guest House
Jaco S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Baie netjies en vriendelike verwelkoming gekry.

Kamers en perseel was baie netjies en gemaklik. Almal is baie vreindelik gewees gedurende ons verblyf. Ontbyt was verskriklik lekker.

Yvette S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S

Heerlik!

Absoluut lieflike plek! Kan dit aanbeveel!

Henko V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V

Netjies.

Baie netjies en skoon net een probleem die stort se waterdruk is baie swak, bietjie gesukkel om 'n ordentlike shower te hê.

@ Home Guest House se terugvoer

Hi Henko

Thank you very much we really appreciate your feedback, We will follow up on the issue.

Kind Regards,

Monicca

@ Home Guest House
Lynton A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynton A

Everything was really great.

All round great experience.

@ Home Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle binnekort weer te sien! Voorspoed en seën vorentoe!!

@ Home Guest House
Danie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie H

Het lekker gebly, sal enige tyd weer daar slaap.

Sien sterre

@ Home Guest House se terugvoer

Julle is baie welkom, kom kuier gerus weer by ons!!

@ Home Guest House
Carol-jane B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-jane B

Lieflike verblyf in 'n baie rustige atmosfeer.

Ons het werklik baie lekker gebly. @Home is in 'n baie rustige deel geleë en die tuine en kamers baie smaakvol. Die beddens slaap heerlik! Die ontbyt was ook uit die boonste rakke. Baie goeie kliëntediens. Sal met graagte weer daar bly.

Nosihle N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosihle N

Fantastic to stay there, it was a wow!

Loved everything about that place, the service was of high quality, thanks to the lovely staff who made us feel like we are at home, well done ladies.

Denise G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G

Rustig, pragtige tuine, uitstekende diens.

Baie vriendelike ontvangs, kamers was baie mooi, met die gemaklikste beddens! Ontbyt was heerlik. Al wat ek gemis het en dis 'n baie klein klagte, is regte botter en nie margarien nie.

Tania S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S

Fantasties.

Ons het by @ Home Guesthouse gebly, my dogter het aan die SA Champs for performing arts deelgeneem. One het dit baie geniet daar. Die Guesthouse is baie mooi en Susan is baie vriendelik en hulpvaardig. Say maak die lekkerste ontbyt. Hulle is baie besig en ek sou voorstel dat as jy privaatheid soek moet jy verkieslik van die agterste kamers gebruik maak.

Lla D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lla D

Great value for money and the staff is very friendly!

The whole experience was very pleasant - from the booking, the reminders, checking in and staying at the venue. Thank you TravelGround and @ Home Guest House!

Jack M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack M

Awesome!

It has been a wonderful experience and I can't help it to say thanks to the team at @Home Guest House. Their hospitality was awesome. The bed was so comfortable such that I slept like a baby and may they keep them on that standard. It has been so great to get such fresh breakfast too. I love this place and will be back again. I have already recommended some people about this guest house.

Annamarie G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie G

Ag, hoekom kon ons nie maar langer by die wonderlike plek gebly het nie?

Alhoewel ons laat die aand aangekom het en weer vroeg die volgende oggend vertrek het, was die verblyf regtig aangenaam. Die personeel is vriendelik en so behulpsaam, die kamers is pragtig en ruim. Ek sal beslis terug gaan en @Home ook aanbeveel vir enige iemand wat vra.

@ Home Guest House se terugvoer

Dankie Annemarie. Julle is baie welkom en ons sien uit daarna om julle weer hier te kan ontmoet.

@ Home Guest House
Frances V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances V

Stil rustig en aangename veilige verblyf.

Ek sal hierdie gastehuis aanbeveel, want dis gerieflik, maklik om te vind en die ontbyt was goed. Ek het net die persoonlike aandag aan klein detail gemis.

Thabo S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabo S

Excellent place to stay.

Excellent service and a place to stay.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you Thabo! We hope to see you again!

@ Home Guest House
Leslie A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leslie A

Microwave dirty, insects in the toilet light bulb, not swept outside of our room.

Microwave dirty, insects in the toilet light bulb, air conditioner not powerful enough, not swept outside of our room.

Alet V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Highly recommended.

We enjoyed staying at @Home. Lovely garden, wonderful veranda. Beauttiful area also.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you so much Alet! It was a pleasure to accommodate you. Please come again. Regards Ronel

@ Home Guest House
Elizabeth M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Spacious and comfortable.

Ronel was very welcoming and accommodating. Beautiful garden and we feasted like kings in the morning. A good stopover en route to Gabarone.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you, Liza! We are so happy that you enjoyed your stay @Home! We hope that you had a lovely time in Gabarone. Please visit us again should you pass through Rustenburg again.

@ Home Guest House
Banele M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Banele M

Staff is friendly and professional.

A lovely place to stay. Rooms are clean and nicely decorated. Staff is friendly and breakfast was very good.

@ Home Guest House se terugvoer

Thank you so much Banele! It was a pleasure too accommodate you.
Please come again.
Regards
Lousea

@ Home Guest House
Etienne V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Gasvry verby!

Absoluut wonderlik. Gasheer en gasvrou was vriendelik, behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Hannie M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie M

Pragtige toegeruste kamer met alles wat mens nodig het om oor te slaap. Baie vriendelike mense wat baie behulpsaam is.

Ek kan dit vir enige persoon aanbeveel en sal verseker weer daar gaan oorslaap. Dit was vir ons 'n eerste keer in Rustenburg en Pieter en Loucea was bereid om ons te kom haal toe ons verdwaal het. Heerlike ontbyt ook geëet en hulle doen alles in hulle vermoë om dit aangenaam te maak.

Coert E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coert E

Gerieflik en goeie kwaliteit.

Die geriewe was van 'n goeie standaard. Het die swembad geniet.

Arle D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arle D

Fantasties!

Dit was ongelooflik lekker om by @Home Guest House te bly vir die aand. Die kamer was vreeslik netjies en mooi! Die bed het ook baie lekker geslaap. Ons ontbyt die volgende oggend was ook baie lekker gewees. Sal beslis weer daar oorslaap!

Bettie E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie E

Ons het dit baie geniet!

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was skoon en die ontbyt was heerlik.

Rofhiwa Given M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rofhiwa Given M

It's worth the money!

We had great time, from day one.

Sello M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sello M

It was welcoming and we were able to relax without any disturbance.

The direction was well given. The place is clean, quiet and good for family.

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Vaalbos Laan, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4MzViMmYxLTk1ODUtNDhkOS04NmI5LTBhOTU2MjYzMTgzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 6 Vaalbos Avenue Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.69554 27.21011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang