Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Endriette N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Is vir seker my verkose blyplek in Rustenburg. Vriendelike diens, netjiese eenhede en elke oggend 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Witt B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie netjies, goeie diens en waarde vir geld. Pragtige tuin en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lousea
@ Home Guest House
Baie baie dankie. We appreciate it.

Anthony B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Very comfortable and the hospitality was good. Please change the security light above room 5 as it is really disturbing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

A pleasant stay @ Home Guest House. I felt very welcome and safe while staying at @ Home Guest House. The staff is very friendly and professional and accommodated me for a very early next day departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lousea
@ Home Guest House
Hi B Thank you so much, we do all our best for our guests and make sure you feel at @Home and safe. Thank you again

Johannes Vusi M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Peaceful stay and top class services. This guesthouse is first class and my colleagues were impressed. Fresh air and best service received from the staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lousea
@ Home Guest House
Good day, thank you so much. We appreciate it a lot.

Annazelle D
1 nag
5.0
Jan 2023

Baie netjies met vriendelike diens. Martha het ons baie vriendelik verwelkom. Alles was skoon en netjies. Ek sal graag weer by @ Home Guest House bespreek en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie L
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Vriendelik en gerieflik. Die ontvangs en diens wat Suzi bied, kan nie verbeter word nie. Sy was deurgaans uiters behulpsaam en vriendelik. Die kamer was baie netjies, skoon en goed toegerus. Kan @Home met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lousea
@ Home Guest House
Hi Marilé Thank you so much we appreciate it a lot.

Evelyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Simple yet stunning. Had a beautiful two nights stay at the guest house in the middle of winter. Would love to come visit again in summer to enjoy their garden as it is truly as beautiful and well looked after as depicted in the pictures. Friendly staff, very clean room and well-prepared food. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frank & Marliza V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Vriendelike diens en netjiese geriewe. Ons het baie lekker daar oornag. Ontbyt was heerlik. Staf is baie vriendelik. Kamer is netjies, bietjie knap. Kort wel daai ietsie ekstra in die kamer om die prys te regverdig. Maar oor die algemeen was dit 'n baie positiewe ervaring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stefanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Waarde vir geld. Skoon en netjiese plek. Hul kragopwekkers is 'n groot pluspunt met al die loadsheding. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lousea
@ Home Guest House
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lousea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Vaalbos Laan, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4MzViMmYxLTk1ODUtNDhkOS04NmI5LTBhOTU2MjYzMTgzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 6 Vaalbos Avenue Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.69554 27.21011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang