Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Vaalbos Laan, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

@Home Guest House is in Proteapark, een van Rustenburg se luukse woonbuurte, geleë en is 'n plesier om te besoek. Dit is 'n luukse gastehuis met skouspelagtige kamers, gemeubileer om elke begeerte te pas. Die atmosfeer, aandag aan detail en persoonlike diens maak @Home Gastehuis ekstra spesiaal.

Akkommodasie bestaan uit 13 luukse kamers, elkeen versier om 'n unieke persoonlikheid te weerspieël, 'n ervaring van ingetoë elegansie en sjarme wat 'n eg Suid-Afrikaanse huis-van-huis-gerief weerspieël om jou onmiddellik op jou gemak te stel. Die kamers is toegerus met dubbel- of 2 enkelbeddens, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers het hul eie en suite-badkamers en eie ingange wat uitloop op die patio en tuinarea.

@Home Guest House is naby Sun City en die Pilanesberg Wildreservaat. Dit is binne 45 minute se ry na die Wieg van die Mensdom, en nie te ver vanaf Rustenburg CBD of die Waterfall Mall nie. Gaste wat dit besoek, kan 'n oorvloed voëllewe ervaar in 'n omgewing wat 'n nabye roep na die natuur is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Endriette N
Gesin met klein kinders
5.0
Is vir seker my verkose blyplek in Rustenburg. Vriendelike diens, netjiese eenhede en elke oggend 'n heerlike ontbyt.
Des 2023
De Witt B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, goeie diens en waarde vir geld. Pragtige tuin en vriendelike diens.
Nov 2023
Anthony B
Besigheidsreis
5.0
Very comfortable and the hospitality was good. Please change the security light above room 5 as it is really disturbing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Bianca M
Besigheidsreis
5.0
A pleasant stay @ Home Guest House. I felt very welcome and safe while staying at @ Home Guest House. The staff is very friendly and pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Johannes Vusi M
Besigheidsreis
5.0
Peaceful stay and top class services. This guesthouse is first class and my colleagues were impressed. Fresh air and best service recei...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lousea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 6 Vaalbos Laan, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink @ Home Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Vaalbos Laan, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4MzViMmYxLTk1ODUtNDhkOS04NmI5LTBhOTU2MjYzMTgzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 6 Vaalbos Avenue Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.69554 27.21011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang