Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home on a Hill

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sal dit beslis aanbeveel vir 'n oornag stop of verblyf tydens 'n sporttoer. Veilig, skoon en rustige plek. Diens was baie goed. Plek om asem te skep buite die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rassie
Home on a Hill
Baie baie dankie, Kobus. Julle is enige tyd welkom!

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gemaklike verblyf en vriendelike personeel. Sal hoogs aanbeveel! Ek het onlangs 'n wonderlike verblyfervaring gehad by hierdie pragtige plek! Die verblyf was uiters gerieflik en die kamers was ruim, skoon en netjies. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, en het ons dadelik tuis laat voel. Ek sal beslis hierdie plek aanbeveel aan enigiemand. Dit was werklik 'n genotvolle verblyf en ek sien uit daarna om weer terug te keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rassie
Home on a Hill
Baie baie dankie, julle is altyd welkom hier!

Lindi V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Management very kind and understanding. Neat and tidy place. Neat and tidy place. Management very kind. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamlin T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Very clean and neat. It was amazing, wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rassie
Home on a Hill
Thank you very much.

Jurgens K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Goeie filter koffie maak enige plek great! Dis 'n wenner plek. Baie lekker gebly met 'n fantastiese gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rassie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosveldlaan 9, Lushof, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2959565d828e7ee7940751a708ddf265b4289b8d571b29638e3dc8a0a8ae7d1ad758ef73fe5dd311581c27a6148ea26cd75a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 9 Bosveld Lane Lushof 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -23.811522596907 30.189400319782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang