Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home on a Hill

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rassie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Home on a Hill
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Sal dit beslis aanbeveel vir 'n oornag stop of verblyf tydens 'n sporttoer.

Veilig, skoon en rustige plek. Diens was baie goed. Plek om asem te skep buite die stad.

Home on a Hill se terugvoer

Baie baie dankie, Kobus. Julle is enige tyd welkom!

Home on a Hill
Jaco V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Gemaklike verblyf en vriendelike personeel. Sal hoogs aanbeveel!

Ek het onlangs 'n wonderlike verblyfervaring gehad by hierdie pragtige plek! Die verblyf was uiters gerieflik en die kamers was ruim, skoon en netjies. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, en het ons dadelik tuis laat voel. Ek sal beslis hierdie plek aanbeveel aan enigiemand. Dit was werklik 'n genotvolle verblyf en ek sien uit daarna om weer terug te keer!

Home on a Hill se terugvoer

Baie baie dankie, julle is altyd welkom hier!

Home on a Hill
Lindi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi V

Management very kind and understanding. Neat and tidy place.

Neat and tidy place. Management very kind. Will stay there again.

Tamlin T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlin T

Very clean and neat.

It was amazing, wonderful.

Home on a Hill se terugvoer

Thank you very much.

Home on a Hill
Jurgens K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens K

Goeie filter koffie maak enige plek great! Dis 'n wenner plek.

Baie lekker gebly met 'n fantastiese gasheer.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosveldlaan 9, Lushof, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2959565d828e7ee7940751a708ddf265b4289b8d571b29638e3dc8a0a8ae7d1ad758ef73fe5dd311581c27a6148ea26cd75a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 9 Bosveld Lane Lushof 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -23.811522596907 30.189400319782
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang