Home Sprint Home
Beskrywing
Eenheid 2 het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n ketel, 'n mikrogolfoond en 'n TV met DStv in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binne beide eenhede, maar dit word buite toegelaat. Geen vaping of waterrookpyp word enigsins op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 is 'n woonstel en het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die TV-kamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die woonstel het 'n privaat kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof met 'n oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is 'n etenstafel vir 4 in die TV-sitkamer, asook 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Dit is ideaal vir ontspannende langtermyn- of oornagverblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binne beide eenhede, maar dit word buite toegelaat. Geen vaping of waterrookpyp word enigsins op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Castelynrylaan 6, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang