Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sprint Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 105 resensies vir Home Sprint Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bertie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie V

Baie lekker gebly en beveel die plek aan vir enige iemand om daar te gaan bly.

Baie lekker gebly, baie netjies en naby alle winkels geleë. Vriendelike ontvangs.

Philip G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G

Great stay, kind host, even provided a gas heater for the cold weather we were having.

Great stay, kind host, even provided a gas heater for the cold weather we were experiencing.

Leon D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Defnitief heerlik gebly.

Wonderlike gasvrou: Baie hulpvaardig en vriendelik. Ons het heerlik gebly. Plekkie is baie netjies en goed ingerig.

Craig M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M

Great and convenient stop over.

Very pleasant stay, everything was perfect, friendly host and a nice clean room.

Surinke E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surinke E

Rustig en netjiese plekkie.

Baie lekker gebly. Dit was net te kort.

Kehilwe M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kehilwe M

Marvelous.

Excellent and superb.

Lindy S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy S

Gerieflik, skoon en mooi.

Heerlik gebly. Die plek was ruim, skoon en baie goed ingerig. Sal graag weer daar bly.

Patrick A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick A

A lovely secure family home.

A place I will stay on a visit to Bloemfontein anytime.

Craig T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig T

Fantastic.

Really enjoyed it. Like having your own house. Nice TV, WiFi, pool, etc.

Neo M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo M

Gem in Bloom!

Good value for money, place is huge making it ideal for longer stays, and fully self-catering.

Kevin A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin A

Best place for a one night stay, conveniently situated close to shops and petrol.

Best place for a one night stay, conveniently situated close to shops and petrol garages. Excellent price and friendly service.

Leon C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon C

Baie goed.

Home Sprint is ideaal geleë naby die N1 asook geskikte eetplekke. Puik om net van N1 af te klim en dan vroegoggend weer in die pad te val.

Dichaba J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dichaba J

Pleasant.

It was alright, convenient location, given it's close to food places.

George H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George H

Heerlik met vriendelike eienaar.

Eerste eenheid was vir ons te klein, sal eerder woonstel bespreek in die toekoms.

Sl M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sl M

Small, cramped and not true self-catering.

Room is absolutely tiny - no chair or table inside the room - there is outside, but not helpful when it's cold. There is no place to wash a dish or cup - if you use a bowl for soup at night, you need to wash it in the hand basin with body wash as there is no dishwashing liquid, if you need it for breakfast. No side tables - your coffee cup has to go on the floor. No rack for a suitcase - it sits on the floor and with the limited space, it's a tripping hazard. With only a microwave and kettle, it's more of a room than self-catering. No toaster, no place to wash dishes.

Charmaine A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A

Awesome.

Dit was baie baie nice.

Marisa R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa R

Netjies, rustig en cosy plekkie!

Vriendelike ontvangs en tegemoetkomend met parkering vir die 2de voertuig.

Natasha F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Gemaklik en gerieflik.

Baie netjies en skoon. Baie behulpsame gasvrou.

Home Sprint Home se terugvoer

Dankie Natasha waardeer jou resensie. Groete. Elinda

Home Sprint Home
Amanda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Gerieflike plekkie om te oornag. Alles was skoon en netjies.

Die plekkie is gerieflik naby aan alles.

Pieter J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Baie goeie ligging, skoon en netjies.

Baie goeie ligging, skoon en netjies. Waarde vir geld. Die eienaar was baie vriendelik. Die stort/bad kombinasie is bietjie knap en ongemaklik - indien ek 'n voorstel kan maak, vervang die bad met 'n groot stort. Ons het die ruim spasie geniet. Ons was net 2 nagte daar en het nie die buite braai geriewe gebruik nie, maar kan bevestig dis daar nie.

Johan W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Heeltemal tevrede.

Redelik kar gedruis in hoofoad. My vrouttjie het gesê ek moet luister. Klink soos golwe by die see. Toe slaap ons lekker.

Waldo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo K

Ons het lekker oornag.

Alhoewel die kamer baie klein was, het ons steeds lekker oornag en was goed uitgerus die volgende dag.

Josias R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias R

Fantastic.

I did enjoy my stay.

Heleen V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Lekker geslaap en gekuier.

Alles was netjies, skoon en die kamer was goed ingerig met 'n yskas, mikrogolf en ketel. Die area is baie veilig en om die hoek van 'n groot winkelsentrum. Daar is iets vir almal om te doen. Ons het baie lekker gebly.

Retha V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Goed geleë en netjies.

Alles was gerieflik en geskik vir oornag.

Letsia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsia S

Lekker oornagverblyf.

Goeie ligging. Baie netjies en ideaal vir oornag. Vriendelike gasvrou.

Corrie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Gerieflike oornagverblyf naby 'n winkelsentrum.

Vriendelike ontvangs deur die gasvrou. Die kamer skoon en netjies. Heerlik geslaap,.

Heinrich F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich F

Pleasant.

Pleasant. The room was a little hot but with the help of a fan from the owner on night number two, it was better.

Alta M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M

Gerieflik, ons was in Bloemfontein vir 'n familiebyeenkoms.

Ons het heerlik gebly. Alles was perfek.

Keith T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith T

A very comfortable unit which had all the necessary amenities.

I enjoyed my stay there.

Matthys Jakobus G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys Jakobus G

Sentraal met al die basiese.

Terugvoer en ontvangs was puik. Sentraal en naby N1 en groot sentrum. Ideaal vir oorslaap en vinnige vertrek.

Joey G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey G

Redelik gerieflik as ongemak uitgeskakel kan word.

Die plek is baie klein en om koppies uit te spoel moet die badkamer se wasbak gebruik word. Geen stoel in die plek en mens is forseer om heeltyd op die bed te wees. Daar is wel sitplek buite maar in die son. Foto's wys 'n stoel in die vertrek maar daar was nie een nie.

Adri W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri W

Gerieflik op die N1.

Skoon en netjies, heel gerieflik vir oornag. Vriendelik en behulpsaam ontvang na 'n lang dag se ry. Heerlik snoesig geslaap.

Pieter R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter R

Bietjie beknop, maar goed geslaap.

Koffiestasie se voorraad is beperk.

Elaine S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine S

Oornag vir een aand.

Dink asb. aan 'n tipe van bedkassie/rakkie.

James Francois C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James Francois C

Goed.

Lekker gebly, skoon en veilig.

Elsie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Veilig en gerieflik.

Baie vriendelike onvangs. Stil en rustig en alles baie netjies. Naby die N1.

Elsa N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N

Netjies maar baie klein.

Die plek het alles maar is nogal beknop met min spasie veral in die badkamer.

Harry S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S

Net reg.

Baie lekker gebly, net op die regte plek, vinnig op die N1. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam al het ek die verkeerde datum bespreek, dankie ons waardeer. Die kamer was net lekker en ons het baie lekker gerus.

Cindy S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Affordable and great for travellers!

We had a pleasant stay. Perfect for overnight stay and very affordable! Host is very friendly and kind.

Fritz W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz W

Best value for your Rand.

Pleasant host, making you feel as if you are home. Very convenient especially to go shopping. Elinda is just a super person.

Peter R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R

It was amazing.

The host was so friendly and helpful in everything.

Geraldine V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V

Very luxurious and warm. Very clean and neat.

Maybe install a plug with a USB port to charge a phone. I brought a charger but forgot a plug.

Anne-marie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V

Absoluut puik diens van Alinda.

Was te besig by familie om gebruik te maak van WiFi.

Brenda Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda Z

Overnight.

Perfect stay for an overnight to take a break.

Janiete V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janiete V

Baie mooi.

Plekkie is goed geleë, baie netjies en skoon. Gasvrou Elinda was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag. Dankie.

Mario H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario H

Perfect spot to rest over night.

The room was very neat, inclusive with microwave, minifridge, TV with DStv, shower and a toilet. All wrapped in a cosy room, perfect for travellers needing a rest on a long road.

Audrey B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey B

Baie skoon en netjies.

Beveel hoogs aan. Was baie welkom ontvang. Sal vir seker weer in die toekoms daar gaan oornag.

Karen A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Kamer baie mooi en skoon. Elinda baie vriendelik en hulpvaardig.

Ons sal weer daar oorslaap met 'n volgende besoek aan die Oos-Kaap.

Alan K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K

Very relaxing.

The lady of the house was amazing, very helpful, as Bloemfontein water was shut off just after we got there. In the midst of crisis she made us very comfortable, will definitely give her 10 stars out of 5. Highly recommend.

Mareloo S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareloo S

Rustig, netjies en skoon.

Baie netjies en skoon, vriendelike diens en naby aan die hoofweg en verskeie eetgeriewe.

Pierre C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre C

Lekker rustige oornag plek.

Parkering bietjie ver van woonstel. As 66 jariges was die dra van tasse oor 30 meter nie lekker nie. Hulle was egter baie behulpsaam toe ons verlengingskoord nie kon bykom om die vrieskas agter in motor vir die nag te laat loop nie.

Rina J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina J

Home away from home.

Het slegs een nag by Home Sprint Home spandeer maar dit was 'n vakansiegevoel. Sal beslis weer daar oorbly indien die geleentheid hom voordoen.

Wilhelm K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm K

Hartlik ontvang.

Gerieflik. Sal terug keer.

Wilfre V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfre V

Baie netjies, skoon en bekostigbaar.

Sien sterre.

Estelle J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle J

Skoon en netjiese plek.

Ons is baie vriendelik ontvang deur gasvrou. Kamer is gerieflik en skoon. Baie dankie.

Tamlyn T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn T

Pleasant, comfortable and great value for money.

The hostess was friendly and accommodating. We thought it was a great place for a short stay en route to Gauteng.

Dalene C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene C

Baie vriendelik verwelkom. Plek was pragtig skoon en naby winkels geleë.

Baie lekker gerus. Waarde vir jou geld.

Carla V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Vriendelik ontvang.

Ons was met soveel gasvryheid ontvang.

Herman L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Die woonstel is groot met alles wat jy nodig het vir oorslaap.

Elinda 'n baie aangename vriendelike gasvrou en baie hulp vaardig. Naby N1 gerieflik veolledige dstv-pakket was welkom.

George B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George B

Ons het net oorgeslaap, te kort daar.

Baie vriendelike ontvangs.

Welma V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Welma V

Aangename verblyf.

Skoon en netjiese eenheid. Bed in goeie toestand - heerlike nagrus gehad. Kamer so bietjie knap in grootte, maar heel gerieflik.

Jinnie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jinnie S

Waarde vir geld.

Kamer is klein, maar alles wat nodig is net vir oorslaap. Parkering is veilig. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Baie naby inkopiesentrum geleë.

Rykie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rykie O

Was baie gemaklik en rustig.

Ons het net oornag op pad na ons bestemming. Dit het voldoen aan ons behoeftes vir die een nag. Rustig gewees.

Leon C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon C

Die moeite werd.

Woonstel perfek vir familie, kleiner eenheid groot genoeg vir 1-2 mense.

Jean C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean C

Lieflik en skoon.

Lieflik en skoon verblyf, baie vriendelike gasvrou!

Judy D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy D

Presies wat jy nodig het vir 'n oorslaap.

Die plek is skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel vir reisigers wat 'n breek van die pad wil vat en will oorslaap. Dit is baie maklik om te vind van die N1 af en glad nie ver van die N1 nie.

Johan W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Tevrede.

Maklik en naby bereikbaar vanaf die N1.

Annetjie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie M

Alles was reg.

Veilig, skoon, mooi en netjies. Sal weer daar oorbly.

Carla B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Ons het baie lekker daar oorgeslaap. Die plekkie het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Die plekkie was baie sentraal geleë en was baie oulik ingerig. Ons het veilig daar oorgeslaap en het die eienaars se moeite baie waardeer.

Stevie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stevie K

Dit was net 'n oorslaap op 'n besigheidsreis en heeltemal geskik vir ons behoeftes.

Kamer was heel netjies en goed toegerus. 'n Bietjie beknop en sal ongemaklik wees vir langer verblyf, maar heel voldoende.

Melissa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Home away from home.

It was such a pleasant surprise to arrive and immediately feel at home. We had everything we needed, was around the corner from a mall and everything was neat and clean.

Sandra H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Sal in die toekoms geen ander verblyf in Bloemfontein oorweeg nie.

Ons verblyf was uit die boeke. Elinda het uit haar pad gegaan om ons te help. Met die onluste was die restaurante en eetplekke toe. Sy het vir ons kos voorberei en in die kombuis gelos wanneer ons laat van die skou af teruggekeer het. Sy het ook nie gehuiwer om ons na 'n woonstel i.p.v. 'n kamer te skuif nie. Absoluut die beste verblyf teen die mees bekostigbare prys.

Busisiwe M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe M

Excellent.

We had a great stay, would definitely recommend to my friends.

Linda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Aangenaam verras en 'n groot vreugde.

Ligging ideaal om op snelweg te kom, by winkelsentrum asook by monumente. Sal beslis vir enige persoon aanbeveel.

Lizett C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizett C

Genotvol.

Uitstekend geleë naby snelweg .

Erna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

Die ontvangs was vriendelik die plekkie baie skoon en netjies.

Na 'n lang reis vanaf Hermanus na Bloemfontein was die verblyf 'n aangename oase. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n goeie nagrus was daar. Baie dankie aan die gasvrou wat spesiaal moeite gedoen het om ons tuis te laat voel.

Vicky M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky M

Heerlik!

Heerlik gebly en baie gasvry!

Cherie Y - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie Y

Skoon en netjies. Ons het regtig baie lekker gebly en geslaap teen 'n baie bekostigbare prys.

Ons sal vir seker weer daar bly.

Emmari W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmari W

Heerlik gerus, lekker geswem, goed ontspan! Dankie Elinda!

Elinda het ons dadelik sommer tuis laat voel, sal beslis weer daar inklok!

Home Sprint Home se terugvoer

Baie dankie. Waardeer

Home Sprint Home
Cindy R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy R

Goeie waarde vir geld. Baie skoon en netjies.

Pragtige tuinopset, baie skoon en netjies.

Andries D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Gemaklik naby die N1.

Netjies en skoon naby .die N1 en ander fasiliteite met alles wat nodig is vir oorslaap teen 'n billike prys. Goeie kommunikasie en kontak deur die eienaar. Baie gemaklik en ideaal vir reisigers.

Cecilia S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Baie gerieflik en netjies.

Die eienaar het ons persoonlik kom groet en verneem of ons alles het wat ons nodig het. Ons het ook ’n persoonlike SMS gekry van haar om ons ’n veilige reis toe te wens. Sal regtig weer daar oorbly. Home Sprint Home kan regtig aanbeveel word.

Home Sprint Home se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie waardeer.
Groete
Elinda

Home Sprint Home
Willy R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy R

Waarde vir geld. Een van die bestes.

Baie mooi gerieflike woonstel. Dit bied jou alles en meer as wat jy nodig het. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel hierdie woonstel aan vir verblyf. Waarde vir geld.

Home Sprint Home se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie. Ek waardeer. Groete
Elinda

Home Sprint Home
Marco A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco A

Alles was netjies, skoon en ons was baie vriendelik ontvang.

Die DSyv was baie raserig. Klank gehalte was swak.Die kamer is bietjie knap maar vir die liging maar net vir een nag oorslaap is die plek goed genoeg.

Farouk A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Farouk A

Baie gerieflik.

Net wat ek benodig het na 'n lang dag se reis.

Elsabé W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabé W

Vriendelike ontvangs, baie netjies.

Elinda is 'n gasvrou duisend. As ons navrae/probleem het, het sy dadelik gehelp.

Marieta R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta R

Lekker geslaap na 'n lang stresvolle dag. Wonderlike verwelkoming deur die gasvrou.

Ons het net 'n bed gesoek vir die nag. Die kamer het alles gebied wat jy kan benodig. Die koste was baie billik.

Dirk M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk M

Gerieflik, gemaklik.

Gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons welkom laat voel.

Braam N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam N

Vriendelik.

Die eienaar is 'n inspirerende en vriendelike persoon.

Elumpie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elumpie E

Skoon, netjiese geriewe.

Vir seker 'n plek wat mens kan gebruik om te oornag - vriendelike diens.

Eugene S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Pragtige plek.

Ons het ons vinnige kuier en oorslaap baie geniet en veilig gevoel. Baie dankie.

Home Sprint Home se terugvoer

Baie dankie

Home Sprint Home
Peter & Melodie W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter & Melodie W

Pragtige plek.

Eenheid 1 is 'n woonstel met alle geriewe, pragtig skoon, gemaklik, en ons sal belis weer daar oornag, maar kan maklik langer ook daar bly omdat dit volledig toegerus is. Dis so naby die winkels ook en maklik om vanaf die N1 te kry. ’n Wonderlike gasvrou.

Home Sprint Home se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer mooi terugvoer van jul. Groete, Elinda.

Home Sprint Home
Deon B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Het baie lekker geslaap en die plek was mooi skoon.

Het baie lekker geslaap en die plek was mooi.

Home Sprint Home se terugvoer

Baie dankie, Deon, ons waardeer.

Groete,
Elinda

Home Sprint Home
Tyron B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron B

Rustig en baie gemaklik.

Baie gerieflike plek om te bly en sal daar bly. Alles wat mens nodig het vir 'n kamer ook.

Joseph M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M

Plekkie baie klein, maar is ideaal vir enkelreisiger. Ons was 'n gesin van drie en het effens beknop gevoel, maar omdat dit slegs vir een nag was, het ons nie omgegee nie. Verblyf was voldoende vir ons een nag. Gasvryheid van eienaar is prysenswaardig. Ons het ons een aandjie se oorslaap geniet.

Het verblyf geniet en gasvryheid prysenswaardig.

Susan B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

Comfortable for an overnight stay.

Welcoming friendly host. Comfortable for an overnight stay.

Gordon M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon M

Baie lekker gekuier.

Verblyf was baie goed. Sal dit aanbeveel.

Wian V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wian V

Gasvryheid en gerieflike eenheid.

Elinda was baie vriendelik en het gereeld kom inloer of alles reg is. Gerieflike eenheid met alles wat jy benodig vir 'n aangename verblyf.

Clyde C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde C

Excellent.

Our stay at Home Sprint Home was ideal. It was a real "home away from home" experience. Elinda is friendly and kind. It comes highly recommended.

Ineke K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke K

Persoonlike aandag en waarde vir geld.

Het daar tuisgegaan toe my eggenoot in die hospitaal opgeneem is. Ons is vriendelik ontvang en dadelik tuis gevoel in 'n netjiese, volledig toegeruste selfsorg-eenheid. Sal dit beslis aanbeveel en vermoed ons het ons nuwe tuiste in Bloemfontein gekry. Dankie vir uitstekende diens en waarde vir geld!

Michelle G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Stay at Home Sprint Home.

We had a lovely stay. A real home away from home. Lovely large screen TV. The kitchen was well appointed and stocked. Extremely friendly service.

Marihete M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marihete M

Wonderlik.

Baie gasvry. Kan dit beslis aanbeveel.

Joggie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joggie V

Baie lekker.

Gerieflik, baie skoon en lekker swembad. Beveel waaiers aan vir elke kamer.

Christiaan R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan R

Vriendelik en netjies.

Elinda was baie vriendelik en in gereelde kommunikasie tot ons geariveer het. Haar plek is baie netjies en goed toegerus.

Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castelynrylaan 6, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1YjAxNTAyLWU0YjAtNGMzYS1hNjA4LTdjY2JhMzRhMWE1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 6 Castelyn Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.155220901935 26.186459271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang