Home Sprint Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 107
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tienike V - Sep 2024
Algehele gradering
Breakaway from daily life.
Bertie V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en beveel die plek aan vir enige iemand om daar te gaan bly.
Philip G - Jul 2024
Algehele gradering
Great stay, kind host, even provided a gas heater for the cold weather we were having.
Leon D - Jun 2024
Algehele gradering
Defnitief heerlik gebly.
Craig M - Jun 2024
Algehele gradering
Great and convenient stop over.
Surinke E - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig en netjiese plekkie.
Kehilwe M - Mei 2024
Algehele gradering
Marvelous.
Lindy S - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en mooi.
Patrick A - Apr 2024
Algehele gradering
A lovely secure family home.
Craig T - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Neo M - Jan 2024
Algehele gradering
Gem in Bloom!
Kevin A - Jan 2024
Algehele gradering
Best place for a one night stay, conveniently situated close to shops and petrol.
Amarissa H - Sep 2024
Algehele gradering
What an awesome stay!
Leon C - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Dichaba J - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant.
George H - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik met vriendelike eienaar.
Sl M - Mei 2024
Algehele gradering
Small, cramped and not true self-catering.
Lees meerCharmaine A - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Marisa R - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, rustig en cosy plekkie!
Natasha F - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Home Sprint Home se terugvoer
Dankie Natasha waardeer jou resensie. Groete. Elinda
Amanda V - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflike plekkie om te oornag. Alles was skoon en netjies.
Pieter J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie ligging, skoon en netjies.
Johan W - Sep 2023
Algehele gradering
Heeltemal tevrede.
Waldo K - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het lekker oornag.
Josias R - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Heleen V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap en gekuier.
Retha V - Apr 2023
Algehele gradering
Goed geleë en netjies.
Letsia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
Corrie B - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf naby 'n winkelsentrum.
Heinrich F - Feb 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Alta M - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, ons was in Bloemfontein vir 'n familiebyeenkoms.
Keith T - Aug 2023
Algehele gradering
A very comfortable unit which had all the necessary amenities.
Matthys Jakobus G - Mei 2023
Algehele gradering
Sentraal met al die basiese.
Joey G - Des 2023
Algehele gradering
Redelik gerieflik as ongemak uitgeskakel kan word.
Adri W - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik op die N1.
Pieter R - Aug 2023
Algehele gradering
Bietjie beknop, maar goed geslaap.
Elaine S - Mei 2023
Algehele gradering
Oornag vir een aand.
James Francois C - Des 2022
Algehele gradering
Goed.
Elsie V - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Elsa N - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies maar baie klein.
Harry S - Okt 2022
Algehele gradering
Net reg.
Cindy S - Sep 2022
Algehele gradering
Affordable and great for travellers!
Fritz W - Aug 2022
Algehele gradering
Best value for your Rand.
Peter R - Aug 2022
Algehele gradering
It was amazing.
Geraldine V - Jul 2022
Algehele gradering
Very luxurious and warm. Very clean and neat.
Anne-marie V - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut puik diens van Alinda.
Brenda Z - Apr 2022
Algehele gradering
Overnight.
Janiete V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi.
Mario H - Feb 2022
Algehele gradering
Perfect spot to rest over night.
Audrey B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Karen A - Feb 2022
Algehele gradering
Kamer baie mooi en skoon. Elinda baie vriendelik en hulpvaardig.
Alan K - Jan 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Mareloo S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Pierre C - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker rustige oornag plek.
Rina J - Aug 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Wilhelm K - Aug 2022
Algehele gradering
Hartlik ontvang.
Wilfre V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en bekostigbaar.
Estelle J - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese plek.
Tamlyn T - Jul 2022
Algehele gradering
Pleasant, comfortable and great value for money.
Dalene C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom. Plek was pragtig skoon en naby winkels geleë.
Carla V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Herman L - Feb 2022
Algehele gradering
Die woonstel is groot met alles wat jy nodig het vir oorslaap.
George B - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap, te kort daar.
Welma V - Des 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Jinnie S - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rykie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie gemaklik en rustig.
Leon C - Des 2022
Algehele gradering
Die moeite werd.
Jean C - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflik en skoon.
Judy D - Des 2021
Algehele gradering
Presies wat jy nodig het vir 'n oorslaap.
Johan W - Nov 2021
Algehele gradering
Tevrede.
Annetjie M - Okt 2021
Algehele gradering
Alles was reg.
Carla B - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar oorgeslaap. Die plekkie het alles gebied wat ons nodig gehad het.
Stevie K - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was net 'n oorslaap op 'n besigheidsreis en heeltemal geskik vir ons behoeftes.
Melissa V - Aug 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Sandra H - Mei 2021
Algehele gradering
Sal in die toekoms geen ander verblyf in Bloemfontein oorweeg nie.
Busisiwe M - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent.
Linda S - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras en 'n groot vreugde.
Lizett C - Apr 2021
Algehele gradering
Genotvol.
Erna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Die ontvangs was vriendelik die plekkie baie skoon en netjies.
Vicky M - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Cherie Y - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies. Ons het regtig baie lekker gebly en geslaap teen 'n baie bekostigbare prys.
Emmari W - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus, lekker geswem, goed ontspan! Dankie Elinda!
Home Sprint Home se terugvoer
Baie dankie. Waardeer
Cindy R - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Baie skoon en netjies.
Andries D - Jan 2021
Algehele gradering
Gemaklik naby die N1.
Cecilia S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Home Sprint Home se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie waardeer.
Groete
Elinda
Willy R - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld. Een van die bestes.
Home Sprint Home se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie. Ek waardeer. Groete
Elinda
Marco A - Aug 2021
Algehele gradering
Alles was netjies, skoon en ons was baie vriendelik ontvang.
Farouk A - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Elsabé W - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjies.
Marieta R - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap na 'n lang stresvolle dag. Wonderlike verwelkoming deur die gasvrou.
Dirk M - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik.
Braam N - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelik.
Elumpie E - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjiese geriewe.
Eugene S - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Home Sprint Home se terugvoer
Baie dankie
Peter & Melodie W - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Home Sprint Home se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer mooi terugvoer van jul. Groete, Elinda.
Deon B - Nov 2020
Algehele gradering
Het baie lekker geslaap en die plek was mooi skoon.
Home Sprint Home se terugvoer
Baie dankie, Deon, ons waardeer.
Groete,
Elinda
Tyron B - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en baie gemaklik.
Joseph M - Des 2020
Algehele gradering
Plekkie baie klein, maar is ideaal vir enkelreisiger. Ons was 'n gesin van drie en het effens beknop gevoel, maar omdat dit slegs vir een nag was, het ons nie omgegee nie. Verblyf was voldoende vir ons een nag. Gasvryheid van eienaar is prysenswaardig. Ons het ons een aandjie se oorslaap geniet.
Susan B - Sep 2020
Algehele gradering
Comfortable for an overnight stay.
Gordon M - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Wian V - Okt 2019
Algehele gradering
Gasvryheid en gerieflike eenheid.
Clyde C - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent.
Ineke K - Okt 2018
Algehele gradering
Persoonlike aandag en waarde vir geld.
Michelle G - Jun 2018
Algehele gradering
Stay at Home Sprint Home.
Marihete M - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Joggie V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Christiaan R - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Castelynrylaan 6, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang